album cover
Spook
190
Pop
Spook was released on September 16, 2016 by Select Musiek as a part of the album Die Aandblom 13
album cover
Release DateSeptember 16, 2016
LabelSelect Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM123

Credits

PERFORMING ARTISTS
Arno Carstens
Arno Carstens
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Arno Carstens
Arno Carstens
Lyrics

Lyrics

Hierdie monsters was net laaities
Vir hul was waansin net 'n grap
En jy die bende-kingpin
Het skotvry weggestap
Soos ek lê in my loopgraaf, wonder ek
Werk jou onskuld nog vir jou?
In my loopgraaf met 'n kruis
Wonder ek of jy nog bendelede het om aan vas te klou
S.O.S waar's jou mes?
Doodsgeluide in die donker nag
In die donker nag gaan jy die Here verwag
Maar, SOS waar's jou mes?
Want, hier kom 'n ding, laat ek jou vertel
Jy gaan trane rol, trane rol, trane rol, trane rol
Howzit? Hoezit? Sê my spoke
Howzit? Hoezit? Sê my spoke
Spook 'it
Saggies ruk ek jou uit jou bed
Doodse geeste smeer die vet
En waar's jou troepe nou?
Sê maar goebaai vir jou kinders en jou vrou
Want ons onthou nog die nag
Wat het jy dan nou anders verwag?
Dis die ruiters uit die hel, ja
Ons kom jou haal, kom jou haal
SOS waar's jou mes?
Doodsgeluide in die donker nag
In die donker nag gaan jy die Here verwag
Maar, SOS waar's jou mes?
Want hier kom 'n ding, laat ek jou vertel
Jy gaan trane rol, trane rol
SOS, SOS, o, spook 'it, spook 'it, spook 'it
SOS, SOS, o, spook 'it, spook 'it
O, nee, o, nee my Meester ek besin, ek besin in my sinne, o
En ek gaan nooit weer slaap nie
O nee, o, Meester, waansinne, waansinne, waansinne, o
Ek gaan nooit weer aan my bed raak nie
SOS, SOS doodsgeluide in die donker nag
In die donker nag gaan jy die Here verwag
Maar, SOS, SOS, want hier kom 'n ding, laat ek jou vertel
Jy gaan trane rol, trane rol
O, ek berou, ek berou, vergeef my vrou en vergeef my kinders
O, vir my fokken lang, lang, lang vingers
Hierdie spoke spook al lank
Maar ek wou nie hoor nie en die wiel draai
Nou gaan die sonde my hart verraai
Howzit? Hoezit? Sê my spoke
Howzit? Hoezit? Sê my spoke
Spook 'it
Spook 'it
Spook 'it
Written by: Arno Carstens
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...