Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Arno Carstens
Arno Carstens
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Arno Carstens
Arno Carstens
Lyrics

Lyrics

Rotse in tyd en mosie gevries
'n Onvoltooide gesprek waar die aarde jou uit wil wis
Nog steeds verbouereerd op hetere dag
Wag ek op 'n antwoord wat net hy my sal ag
En in die wind, in die wind, hoor hier sing 'n kind
En in die storm, in die wind, is jy daai vergete stem
En eendag is eendag, gaan die perde weer hol
Die klippe rol, vir Ceres inkatrol
En eendag is eendag, gaan die perde weer hol
Die klippe rol, vir Ceres inkatrol
In 'n opdrag toe die ruiters en die perde
Ontstellende gedreun uit die dorp uitbars
In 'n karavaanpark waar rustigheid jou luid hande vashou
En salig by die rivier afdryf
Sou jy nooit kon gedink het dat geboorte en dood so naby aan ons
'n Glasie kon klink
Sou jy nooit kon gedink het dat geboorte en dood so naby aan ons
'n Glasie kon klink
En eendag is eendag, gaan die perde weer hol
Die klippe rol, vir Ceres inkatrol
En eendag is eendag, gaan die perde weer hol
Die klippe rol, vir Ceres inkatrol
En eendag is eendag, gaan die perde weer hol
Die klippe rol, vir Ceres inkatrol
En vrae wat jy vra in die donker van die dag
En die verblindende waarheid wat jy nooit sou verwag
Van die perdehoewe en die ritme omhoog
Die oerknel voel ons soms so onbevoeg
En in die wind, in die wind, hoor hier sing 'n kind
En in die storm, in die wind, is jy daai vergete stem
Eendag is eendag, gaan die perde weer hol
Die klippe rol, vir Ceres inkatrol
Ja, eendag is eendag, gaan die perde weer hol
Die klippe rol, vir Ceres inkatrol
Ja, eendag is eendag, gaan die perde weer hol
Die klippe rol, vir Ceres inkatrol
Ja, eendag is eendag, gaan die perde weer hol
Die klippe rol, vir Ceres inkatrol
Ja, eendag is eendag, ja, eendag is eendag
Inkatrol
Ja, eendag is eendag, ja, eendag is eendag
Ja, eendag is eendag, ja, eendag is eendag
Inkatrol
Written by: Arno Carstens
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...