album cover
Joey
113
Country
Joey was released on February 18, 2014 by Select Musiek as a part of the album Sout Van Die Aarde
album cover
Release DateFebruary 18, 2014
LabelSelect Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM60

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Ricus Nel
Ricus Nel
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Ricus Nel
Ricus Nel
Composer
Marc Brendon
Marc Brendon
Lyrics
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics
Pierre Rossouw
Pierre Rossouw
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Alli Heyns
Alli Heyns
Producer
Sean Butler
Sean Butler
Producer
Pierre Smith
Pierre Smith
Producer

Lyrics

Ek weet jy bly nou oor die water
En ons tyd is dalk verby
Maar van my eerste koppie koffie
Tot die aand is dit net jy
Wat my in my kop rond dans
My herinner aan daai dag
Na my heel laaste kans
Maar ek het te lank gewag
Joey, my hart kan dit nie hou nie
By die plaas se Wilgerboom
Kan ek ure sit en droom
Dan verlang ek weer na Joey
Hierdie hart verlang na jou
Lees jy die briewe wat ek jou skryf
Of sê my het jy aan beweeg?
Jy't my belowe vir altyd
Nou's die plek hier langs my leeg
En nou verlang ek so
Ek wonder hoe sou alles wees?
Maar ek sal aanhou glo
Dat ek jou man eendag sal wees
Joey, my hart kan dit nie hou nie
By die plaas se Wilgerboom
Kan ek ure sit en droom
Dan verlang ek weer na Joey
Hierdie hart verlang na jou
Mis jou glimlag
En jou asem
Terwyl jy my 'n soen gee op my wang
En jou blou oë
Wat vir my kyk
Hoe sal ek jou ooit dan kan vervang?
Joey, my hart kan dit nie hou nie
By die plaas se Wilgerboom
Kan ek ure sit en droom
Dan verlang ek weer na Joey
My hart kan dit nie hou nie
By die plaas se Wilgerboom
Kan ek ure sit en droom
Dan verlang ek weer na Joey
Hierdie hart verlang na jou
Hierdie hart verlang na jou
Hierdie hart verlang na jou
Written by: Don Kelly, Marc Brendon, Pierre Rossouw, Ricus Nel
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...