Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Ricus Nel
Ricus Nel
Banjo
Adam Tas
Adam Tas
Vocals
Refentse
Refentse
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Ricus Nel
Ricus Nel
Lyrics
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics
Marc Brendon
Marc Brendon
Lyrics
Adolf Vorster
Adolf Vorster
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Sean Manley
Sean Manley
Producer

Lyrics

Dis die reuk in jou kleure duskant middernag Dis die manne se stories Oor die dag se jag Dis my hart se plek Saam sal ons huil en saam sal ons lag Bring die boskitaar want n man moet sing Ja n man moet sing Manne dis n voorreg om n hardekool te deel Al die bloed broers bymekaar Waar die vlamme vriendskap seël Manne dis n voorreg Om vanaand hier te wees Onder die bosveld maan Praat die hardekole saam Nah nah nah nahhh Nah nah nah nahhh Hardekole praat Manne dis n voorreg Nah nah nah nahhh Nah nah nah nahhh Hardekole praat Onder die bosveld maan Praat die hardekole saam Dis die groen moepane Dis die ou leiklip Dis al die sterre in die hemel Wat stil nag sit Luister almal saam na die vuur wat praat Na die vuur wat praat Manne dis n voorreg Om n hardekool te deel Al die bloedbroers bymekaar Waar die vlamme vriendskap seël Manne dis n voorreg Om hier vanaand te wees Onder die bosveld maan Praat die hardekole saam Nah nah nah nahhh Nah nah nah nahhh Hardekole praat Manne dis n voorreg Nah nah nah nahhh Nah nah nah nahhh Hardekole praat Onder die bosveld maan Praat die hardekole saam Manne dis n voorreg Om n hardekool te deel Al die bloedbroers bymekaar Waar die vlamme vriendskap seël Manne dis n voorreg Om hier vanaand te wees Onder die bosveld maan Praat die hardekole saam Nah nah nah nahhh Nah nah nah nahhh Hardekole praat Manne dis n voorreg Nah nah nah nahhh Nah nah nah nahhh Hardekole praat Manne dis n voorreg Nah nah nah nahhh Nah nah nah nahhh Hardekole praat Manne dis n voorreg Nah nah nah nahhh Nah nah nah nahhh Hardekole praat Onder die bosveld maan Praat die hardekole saam Onder die bosveld maan Daar praat die hardekole saam
Writer(s): Brendon Marc, Kelly Don, Vorster Adolf, Nel Ricus Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out