album cover
Afguns
109
Folk
Afguns was released on October 4, 2016 by 631780 Records DK as a part of the album Vergewe en Vergeet
album cover
Release DateOctober 4, 2016
Label631780 Records DK
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM94

Music Video

Music Video

Credits

COMPOSITION & LYRICS
Die Melktert Kommissie
Die Melktert Kommissie
Songwriter

Lyrics

Almal vou om my, almal klou aan my
Hulle trek my af al dieper, ek sluk afguns by die lieter
Almal vou om my, almal klou aan my
En my tong raak al hoe stomper, ek skop stof op in die donker
My grootste fout en my altyd spyt, my glimlag in my niks verwyt
Ek lag vir jou in jou gesig, jou mes steek nie meer in my rug
Op jou gedraai, my vrag te swaar, ek sit dit waar dit jou sal raak
My giet swart hart is ewe rond, jy bly die bitter in my mond
Almal kou aan my en jy hou my by
My woord wat ek nie gee nie
Ek durf nie op jou skree nie
Almal hou aan stry en jy blameer my
Vir alles wat nie werk nie
My grootste fout en my altyd spyt, my glimlag in my niks verwyt
Ek lag vir jou in jou gesig, jou mes steek nie meer in my rug
Op jou gedraai, my vrag te swaar, ek sit dit waar dit jou sal raak
My giet swart hart is ewe rond, jy bly die bitter in my mond
Almal vou om my, almal klou aan my
Hulle trek my af al dieper, ek sluk afguns
My grootste fout en my altyd spyt, my glimlag in my niks verwyt
Ek lag vir jou in jou gesig, jou mes steek nie meer in my rug
Op jou gedraai, my vrag te swaar, ek sit dit waar dit jou sal raak
My giet swart hart is ewe rond, jy bly die bitter in my mond
Written by: Die Melktert Kommissie
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...