Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Wolwe-Dans
Wolwe-Dans
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Landru Ehlers
Landru Ehlers
Songwriter

Lyrics

Soos die son gaan sak in die Weste En ek besef weer jy is die beste ding wat met my gebeur het Hierdie jaar... Dan voel ek tevrede En jy's my mede mens aan my sy Dis net Ek en Jy Soms wonder ek oor wat jy in my sien Ek wil weet... Wat het ek reg gedoen Om iemand soos jy te verdien? Saam jou wil ek die lewenspad loop Saam jou die reis beplan... Ja, saam jou kan ons die wêreld aanpak Net Ek en Jy Dis die pad Dis die pad Wat ons voorgestel en beplan het Met iets soort gelyk aan Romeo en Juliet se verhaal Sommige donker aande Sien ek jou lag En voel ek jou hande Vir nog 'n dag Dan voel ek weer tevrede En ek sê dankie My gebede vir jou Wat ookal hierdie so lank laat hou As jy wonder... Waarheen ons gaan As jy wou... Kom ons loop no die pad saam Saam jou wil ek die lewenspad loop Saam jou die reis beplan... Ja, saam jou kan ons die wêreld aanpak Net Ek en Jy Dis die pad Dis die pad Wat ons voorgestel en beplan het Met iets soort gelyk as Romeo en Juliet se verhaal In die oggend Wil ek langs jou wakker word En vir jou sê... Jy's als wat ek in die lewe kort Ek wil jou vas hou en jou sê Jy's al wat ek wil hê En so lank as moontlik 'N Lewe saam jou deel Saam jou deel (dheeel) Saam jou wil ek die lewenspad loop Saam jou die reis beplan... Ja, saam jou kan ons die wêreld aanpak Net Ek en Jy Dis die pad Dis die pad Wat ons voorgestel en beplan het Met iets soort gelyk as Romeo en Juliet se verhaal Dis die pad Dis die pad Wat ons voorgestel en beplan het Met iets soort gelyk as Romeo en Juliet se verhaal
Writer(s): Ehlers Landru Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out