album cover
Week Vir Week
438
Singer/Songwriter
Week Vir Week was released on December 8, 2015 by Herman Kleinhans Musiek as a part of the album Vir Megan
album cover
Release DateDecember 8, 2015
LabelHerman Kleinhans Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM139

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Herman Kleinhans
Herman Kleinhans
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Herman Kleinhans
Herman Kleinhans
Songwriter

Lyrics

Lief, ek dink ek het vanaand 'n troue beplan
Daar's selfs 'n boomhuis in die middel van Eersterivier se strand
Nou wonder ek wat jy sal dink van hierdie plan
Want ek is vrees bevange en ek weet jy's net so bang
So kom ons vat dit week vir week
Ek is seker daarvan dat ons altwee weet
Dat as ons hierdie weggooi ons mekaar se een sal wees
Wat weggekom het, tans my grootste vrees
Kan ons net slaap tot ons wakker raak?
Ek sal dan opstaan en die koffie gaan maak
Solank ek net oor jou kan rol en jy my toelaat
Om jou te soen op jou tempel totdat jy glimlag
Lief, ek het vanaand weer opreg besef
Dat ons mekaar moet koester en van onsself red
Hierdie is nie iets wat sommer net gebeur nie
Ek dink ons is in elke liewe aspek perfek
So kom ons vat dit week vir week
Ek is seker daarvan dat ons altwee weet
Dat as ons hierdie weggooi ons mekaar se een sal wees
Wat weggekom het, tans my grootste vrees
Kan ons net slaap tot ons wakker raak?
Ek sal dan opstaan en die koffie gaan maak
Solank ek net oor jou kan rol en jy my toelaat
Om jou te soen op jou tempel totdat jy glimlag
Written by: Herman Kleinhans
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...