album cover
Ons Hoop
40
Christian & Gospel
Ons Hoop was released on August 1, 2012 by ShofarBand as a part of the album Ons Sal Sing
album cover
Release DateAugust 1, 2012
LabelShofarBand
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM136

Credits

Lyrics

U is ons hoop, U is ons krag
U is ons lig in die donkerste nag
Al mag die wêreld teen ons staan
U liefde bly nog steeds, dit sal nooit vergaan
U glorie
U storie
Die hele wêreld moet weet
Wie is daar soos U, o Heer
Niks kan ons bevredig soos die water wat U gee
Koning, heerser vir ewig U regeer
Ons verlosser
U is ons hoop
U is ons hoop
U is ons hoop, U is ons krag
U is ons lig in die donkerste nag
Al mag die wêreld teen ons staan
U liefde bly nog steeds, dit sal nooit vergaan
U glorie
U storie
Die hele wêreld moet weet
Wie is daar soos U, o Heer
Niks kan ons bevredig soos die water wat U gee
Koning, heerser vir ewig U regeer
Ons verlosser
U is ons hoop
U is ons hoop
En ons loof U
Ons prys U, o Heer
U's groter, U's sterker
Niks kan U keer
En ons loof U
Ons prys U, o Heer
U's groter, U's sterker
Niks kan U keer
Niks kan U keer
Wie is daar soos U, o Heer
Niks kan ons bevredig soos die water wat U gee
Koning, heerser vir ewig U regeer
Ons verlosser
U is ons hoop
U is ons hoop
U is ons hoop
U is ons hoop
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...