album cover
Hoe Groot is U
119
Christian Pop
Hoe Groot is U was released on September 15, 2017 by Anders as a part of the album Bruid
album cover
AlbumBruid
Release DateSeptember 15, 2017
LabelAnders
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM126

Credits

PERFORMING ARTISTS
Anders
Anders
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Wynand Delport
Wynand Delport
Songwriter
Lindi Delport
Lindi Delport
Songwriter

Lyrics

[Verse 1]
O Heer my God
As ek in eerbied wonder
En al U werke elke dag aanskou
Die son en maan
Die aarde, sterre, wolke
Hoe U dit elke dag so onderhou
[Chorus]
Dan moet ek juig
My Redder en my God
Hoe groot is U
Hoe groot is U
Want deur die hele skepping
Klink dit saam
Hoe heerlik Heer
U grote Naam
[Verse 2]
O Heer my God
As ek in eerbied wonder
En al U werke elke dag aanskou
Die son en maan
Die aarde, sterre, wolke
Hoe U dit elke dag so onderhou
[Chorus]
Dan moet ek juig
My Redder en my God
Hoe groot is U
Hoe groot is U
Want deur die hele skepping
Klink dit saam
Hoe heerlik Heer
U grote Naam
[Verse 3]
U maak ons deel
Van al U grootse werke
U laat ons bid
Heer, dat U ryk mag kom
En kom U weer
In heerlikheid op wolke
Maak U volkome nuut U eiendom
[Chorus]
Dan moet ek juig
My Redder en my God
Hoe groot is U
Hoe groot is U
Want deur die hele skepping
Klink dit saam
Hoe heerlik Heer
U grote Naam
Dan moet ek juig
My Redder en my God
Hoe groot is U
Hoe groot is U
Want deur die hele skepping
Klink dit saam
Hoe heerlik Heer
U grote Naam
[Verse 4]
Hoe groot is U
Hoe groot is U
Hoe groot is U
Hoe groot is U, oh
Hoe groot is U
Hoe groot is U
Hoe groot is U
Hoe groot is U
Written by: Lindi Delport, Wynand Delport
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...