album cover
Sing (Lewendig)
589
Christian & Gospel
Sing (Lewendig) was released on October 16, 2017 by Retief Burger as a part of the album Alles
album cover
AlbumAlles
Release DateOctober 16, 2017
LabelRetief Burger
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM100

Music Video

Music Video

Credits

Lyrics

Kom en loof die Heer
Bring jou lof en meer
Daar is geen ander wat Hom so verwonder
Loof die Heer
Hoor die waters druis
Die bome en berge prys
Die Here Almagtig, heerser vir ewig
Loof die Heer
Kom laat ons sing in die môre
Sing in die aand
Kom laat ons sing tot die son opkom
Alles wat asem het sing
En loof die Heer
Oor die aarde heen
Juig ons oor die Een
Wat mense verander en red uit hul sonde
Loof die Heer
Kom laat ons sing in die môre
Sing in die aand
Kom laat ons sing tot die son opkom
Alles wat asem het sing
Sing in die môre
Sing in die aand
Kom laat ons sing tot die son opkom
Alles wat asem het sing
En loof die Heer
Sing oor die goedheid van die Here
Die goedheid van die Here
Sing oor die goedheid van die Here
Die goedheid van die Here
Sing oor die goedheid van die Here
Die goedheid van die Here
Sing oor die goedheid van die Here
Die goedheid van die Here
Kom laat ons sing in die môre
Sing in die aand
Kom laat ons (Sing) tot die (Son opkom
Alles wat asem het) Sing
Sing in die môre
Sing in die aand
Kom laat ons sing tot die son opkom
Alles wat asem het sing
Sing in die môre
Sing in die aand
Kom laat ons sing tot die son opkom
Alles wat asem het sing
En loof die Heer
En loof die Heer
Written by: Retief Burger
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...