album cover
Majesteit
109
Christian & Gospel
Majesteit was released on October 16, 2017 by Retief Burger as a part of the album Alles
album cover
AlbumAlles
Release DateOctober 16, 2017
LabelRetief Burger
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM77

Credits

Lyrics

[Verse 1]
Ons Koning vir ewig
U het die Naam
Bo elke naam
U Grootheid en Glorie
Soos dagbreek wat skyn
So helder en rein
[PreChorus]
Laat die heelal sing
Laat die aarde al die lof bring
Laat die mense juig
En saam getuig
[Chorus]
Majesteit
U staan alleen
Word verhoog
En word vereer, Hemel Koning
Ere Koning
[Verse 2]
Ons Koning vir ewig
Tydlose Heer
Wie sal U kan keer?
U Almag en sterkte
Troon oor ons uit
Met U heerlikheid
[PreChorus]
Laat die heelal sing
Laat die aarde al die lof bring
Laat die mense juig
En saam getuig
[Chorus]
Majesteit
U staan alleen
Word verhoog
En word vereer, Hemel Koning
Ere Koning
[Verse 3]
Majesteit
Voor U alleen
Sal almal buig
Sal almal weet U is Koning
Ewig Koning
[Bridge]
Berge buig, riviere juig
Die skepper roep tot harte buig
Wie is daar soos U?
En elke nasie, elke volk
Laat U Koninkryk hier kom
Laat U wil geskied
Berge buig, riviere juig
Die skepping roep tot harte buig
Wie is daar soos U?
En elke nasie, elke volk
Laat U Koninkryk hier kom
Laat U wil geskied
[Chorus]
Majesteit
U staan alleen
Word verhoog
En word vereer, Hemel Koning
Ere Koning
[Chorus]
Majesteit
Voor U alleen
Sal almal buig
Sal almal weet U is Koning
Ewig Koning
Ooh-ooh-ooh
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...