album cover
Die Hoogste Ere
273
Christian & Gospel
Die Hoogste Ere was released on October 16, 2017 by Retief Burger as a part of the album Alles
album cover
AlbumAlles
Release DateOctober 16, 2017
LabelRetief Burger
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM71

Credits

Lyrics

[Verse 1]
Aan die Een, aan die Lam
Aan die Koning wat regeer
Aan die Seun, die Gesalfde, aan die opgestane Heer
[Chorus]
Die hoogste ere, lof en aanbidding
Verlossing kom net van ons God
Die hoogste ere, nou en vir ewig
Verlossing kom net van ons God
[Verse 2]
Aan ons hoop, aan ons Redder
Vir die offer aan die kruis
Uit ons harte tot die hemele
Sal ons saam U glorie prys
[Chorus]
Die hoogste ere, lof en aanbidding
Verlossing kom net van ons God
Die hoogste ere, nou en vir ewig
Verlossing kom net van ons God
[Chorus]
Die hoogste ere, lof en aanbidding
Verlossing kom net van ons God
Die hoogste ere, nou en vir ewig
Verlossing kom net van ons God
[Verse 3]
So heilig, so waardig, so groot is U naam
Dat die aarde sal juig en verwonderd sal staan
So heilig, so waardig, so groot is U naam
Dat die aarde sal juig en verwonderd sal staan
[Verse 4]
So heilig, so waardig, so groot is U naam
Dat die aarde sal juig en verwonderd sal staan
So heilig, so waardig, so groot is U naam
Dat die aarde sal juig en verwonderd sal staan
[Chorus]
Die hoogste ere, lof en aanbidding
Verlossing kom net van ons God
Die hoogste ere, nou en vir ewig
Verlossing kom net van ons God
[Chorus]
Die hoogste ere, lof en aanbidding
Verlossing kom net van ons God
Die hoogste ere, nou en vir ewig
Verlossing kom net van ons God
Verlossing kom net van ons God
[Verse 5]
Daar is net een naam
Daar is net een wat kan red
Daar is net een naam
[Verse 6]
Jesus
Jesus
Jesus
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...