album cover
So Seker
164
Christian & Gospel
So Seker was released on October 16, 2017 by Retief Burger as a part of the album Alles
album cover
AlbumAlles
Release DateOctober 16, 2017
LabelRetief Burger
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM

Credits

Lyrics

[Verse 1]
So seker soos die somer kom
En die dag breek op die horison
So weet ek, U bly steeds getrou
[Verse 2]
So seker soos die berge staan
En die Aarde in sy wentelbaan
So weet ek, U bly steeds getrou
[Verse 3]
Want U is nie 'n mens dat U verander nie
U is altyd goed en soos geen ander nie
[Verse 4]
Met my hande oop, en my hart vol hoop
Staan ek vreesloos vry oor wat môre wag vir my
In die diepste nag, of die mooiste dag
Sal ek U getroue Vader steeds vertrou
[Verse 5]
So seker soos die leë graf
En U betaal het vir my straf
So weet ek, U bly steeds getrou
[Verse 6]
So seker soos die wedderkoms
En die hemelwoning wag vir ons
So weet ek, U bly steeds getrou
[Verse 7]
Want U is nie 'n mens dat U verander nie
U is altyd goed en soos geen ander nie
[Verse 8]
Met my hande oop, en my hart vol hoop
Staan ek vreesloos vry oor wat môre wag vir my
In die diepste nag, of die mooiste dag
Sal ek U getroue Vader steeds vertrou
[Verse 9]
Ek plaas my toekoms, in U hande hier
Ek lê my lewe, voor U voete neer
Ek vertrou U, ek vertrou U
[Verse 10]
Ek plaas my toekoms in U hande hier
Ek lê my lewe voor U voete neer
Ek vertrou U, ek vertrou U
Want U is altyd goed, altyd goed
[Verse 11]
Met my hande oop, en my hart vol hoop
Staan ek vreesloos vry oor wat môre wag vir my
In die diepste nag, of die mooiste dag
Sal ek U steeds vertrou
[Verse 12]
Met my hande oop, en my hart vol hoop
Staan ek vreesloos vry oor wat môre wag vir my
In die diepste nag ,of die mooiste dag
Sal ek U getroue Vader steeds vertrou
[Verse 13]
Ek sal U vertrou
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...