Credits

PERFORMING ARTISTS
Appel
Appel
Performer
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Background Vocals
Brendan Ross
Brendan Ross
Saxophone
Denny Lalouette
Denny Lalouette
Bass
Matthys Maree
Matthys Maree
Piano
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
Francois Lessing
Francois Lessing
Strings
COMPOSITION & LYRICS
Christoph Kotze
Christoph Kotze
Composer
Shan Reed
Shan Reed
Composer
Johan Vorster
Johan Vorster
Composer
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Arranger
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer

Lyrics

Hy's die tipe ou wat altyd braai
En sy vleis so met die kaalhand draai
En dan sy dop herlaai
Vir Olof is hy glad nie bang
Want hulle werk mos lekker saam
En hang nes boude saam
En moeilikheid is sy middelnaam
Sy lont is kort, so blaas uit jou vlam
Want hy is 'n lekker ou
Al kyk hy vir jou vrou
Kan jy hom vertrou
Want hy is 'n lekker ou
Hy like sy wyfies oud
Oud maar nog nie koud
En 'n bietjie stout
Want hy's 'n lekker ou
Hy hou van dans by 'n boereskuur
Hy gooi meel op die vloer en down sy bier
Want nou, nou wil pappa dans
Hy's stout vir 'n tannie en hy like 'n plooi
Veral vir een met haar lippe rooi
Hoe rooi, Ferrari rooi
En moeilikheid is sy middelnaam
Sy lont is kort, so blaas uit jou vlam
Want hy is 'n lekker ou
Al kyk hy vir jou vrou
Kan jy hom vertrou
Want hy is 'n lekker ou
Hy like sy wyfies oud
Oud maar nog nie koud
En 'n bietjie stout
Want hy's 'n lekker ou
Hy's 'n ou wat jy kan bel as die pote jou wil toesluit
Die pel wat jou kom red as jou vrou jou uit die bed smyt
Jy het hom op speed dial en dit maak nie saak nie waar hy is
Of hy bou, of hy gil, want hy's 'n lekker ou, 'n blerrie lekker ou
Want hy is 'n lekker ou
Al kyk hy vir jou vrou
Kan jy hom vertrou
Want hy is 'n lekker ou
Hy like sy wyfies oud
Oud maar nog nie koud
En 'n bietjie stout
Want hy's 'n lekker ou
Want hy's 'n lekker ou
Want hy's 'n lekker ou
Written by: Christoph Kotze, Johan Vorster, Shan Reed
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...