album cover

Marilyn Monroe

3,271Afrikaans2018
album cover
Marilyn Monroe was released on April 27, 2018 by Select Musiek as a part of the album Hierdie Hart Brand Liefde
ReleasedApril 27, 2018
LabelSelect Musiek
BPM
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Dans voor die spieël en kyk verby
Na my nuwe rok wat lê en wag vir my
Spuit parfuum en krul my hare
Nog 'n slukkie vonkelwyn vir my
[Verse 2]
Af gestof en opgetof
Daar is niks wat hierdie girl kan stop
Gryp my hakke en rooi lippe
Want vanaand
[Chorus]
Vanaand is jy Marilyn Monroe
Jy dans waar die ligte jou vashou
Jy trek met jou bene die lyne
Elke ou wens vanaand jy was syne
[Chorus]
Vanaand is jy Marilyn Monroe
Jou lyf wat die oë om jou vashou
Jy mik en jy gooi daai rooi soene
Ja, die manne val oor hulle skoene
Jy's 'n vrou en jy weet daar's 'n Marilyn Monroe
Wat wag in jou
[Verse 3]
Ons gaan vanaand hierdie dorp verf
Ons girls gaan koningkraai op hierdie werf
Hare los en oë wat flikker
Dit is tyd dat ons ons self bederf
[Verse 4]
Maak geraas soos net ons girls kan
Ons dans en sing en skreeu, dis lekker fun
Met my hakke en rooi lippe
Want vanaand
[Chorus]
Vanaand is jy Marilyn Monroe
Jy dans waar die ligte jou vashou
Jy trek met jou bene die lyne
Elke ou wens vanaand jy was syne
[Chorus]
Vanaand is jy Marilyn Monroe
Jou lyf wat die oë om jou vashou
Jy mik en jy gooi daai rooi soene
Ja, die manne val oor hulle skoene
Jy's 'n vrou en jy weet daar's 'n Marilyn Monroe
Wat wag in jou
[Verse 5]
Laat die poppe dans dis uit die boks klim aand
Waar ons vroulikheid gaan celebrate
Vergeet net so bietjie van ons inhibisies
Ons skud ons vere, ons gaan tekere
Die aand behoort aan ons
[Chorus]
Want vanaand is jy Marilyn Monroe
Jy dans waar die ligte jou vashou
Jy trek met jou bene die lyne
Elke ou wens vanaand jy was syne
[Chorus]
Vanaand is jy Marilyn Monroe
Jou lyf wat die oë om jou vashou
Jy mik en jy gooi daai rooi soene
Ja, die manne val oor hulle skoene
Jy's 'n vrou en jy weet daar's 'n Marilyn Monroe
Wat wag in jou
Written by: D. Kelly, E. Theron, N. Schoombee, R. Dylan

Shazam Footer

Select language:
Google Play Store
Apple App Store
Chrome Web Store
Galaxy Store

Follow Us

Loading...