Music Video

Music Video

Credits

COMPOSITION & LYRICS
Akoestiek
Akoestiek
Songwriter

Lyrics

Jou liefde is soos die reën
Jou beloftes getrou
Jou woorde is soet
Ek koester dit sag waar ek dit diep
In die binnekamers van my hart bly vashou
Jou asem gee krag
Vir dit wat ook al môre mag bring
Die egtheid van jou wese
Bring weer nuwe lewe tot my bestaan
Met jou hand in myne
Sal ek die pad loop wat ek moet loop
Met jou aan my sy het al die seerkry verdwyn
En is my hart vol hoop
Ek skree hallo
Ek skree hallo
Kan jy my hoor
Ek het my hart op jou verloor
Jou liefde is soos die reën
Jou beloftes getrou
Jou woorde is soet
Ek koester dit sag waar ek dit diep
In die binnekamers van my hart bly vashou
Met jou hand in myne
Sal ek die pad loop wat ek moet loop
Met jou aan my sy het al die seerkry verdwyn
En is my hart vol hoop
Ek skree hallo
Ek skree hallo
Hallo want ek mis jou
Hallo jy moet weet
My hart is joune
Jy moet dit nooit vergeet nie
Ek skree hallo
Ek skree hallo
Kan jy my hoor
Ek het my hart op jou verloor
Written by: Akoestiek
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...