album cover
24 Uur
1,583
Pop
24 Uur was released on February 13, 2002 by 859005 Records DK as a part of the album 13/02
album cover
Album13/02
Release DateFebruary 13, 2002
Label859005 Records DK
LanguageEnglish
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM120

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Klopjag
Klopjag
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Klopjag
Klopjag
Songwriter

Lyrics

Op 'n springkasteel
Bou ek 'n lugkasteel
Ek wonder hoe dit sal wees
Ek wonder hoe jy my lees
Want ek dink alweer
Ek dink aan elke keer
Ek moet jou vergee,t ek weet
Ek sweer ek probeer, ma' ek kannie
Vier-en-twintig-uur was genoeg vir jou
Om alles in twee te vou
En vier-en-twintig-uur en ek wonder by myself
Hoe lank gaan hierdie girl in my kop nog delf?
Jy's 'n Lucky Strike, al is dit nou net vir iemand anders
Jy brand korter en korter soos die lont van 'n bom
En as jy ontplof byt die wêreld in jou stof
Jy is elke boek wat nog ooit geskryf was
Jy weet mans is van Hemel en vrouens is van Verkeerdevlei
Vier-en-twintig-uur was genoeg vir jou
Om alles in twee te vou
En vier-en-twintig-uur en ek wonder by myself
Hoe lank gaan hierdie girl in my kop nog delf?
Hello, hoe gan'it?
Goed dankie en met jou
Nee, ag wat, ek is rustig, ek doen nie veel nie
Hmm, dis dis baie nice, dis mooi so
Hoe gan'it met jou male?
Nee, nee, dit gaan ook goed, dankie, gaan goed, dankie, so hoe gan'it met jou male?
Nee, baie goed dankie, hulle bekommer net vreeslik want ek skryf nou baie toetse
Wel ek, ek ken van toetse
Ek druip jou altyd
Sonder herre of siekes
Beëdigde verklarings
Of slim praatjies met proffies
Vier-en-twintig-uur was genoeg vir jou
Om alles in twee te vou
Vier-en-twintig-uur en ek wonder by myself
Hoe lank gaan hierdie girl in my kop nog delf?
Written by: Klopjag
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...