album cover
Pretty Enough
870
Afrikaans
Pretty Enough was released on May 18, 2018 by Dillon Lerm as a part of the album Remember
album cover
Release DateMay 18, 2018
LabelDillon Lerm
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM114

Credits

Lyrics

Sy blaas haar eie borrels as haar coke flat is
sy huppel oor die straat om die karre te mis
sy dink sy is nie mooi nie maar sy is mooi genoeg vir my
solank ek en jy net langer kan bly
Sy sien die wêreld deur anner mense oë
sy sal net altyd die beste wil glo
Sy dink nie aan haarself nie
Dit gaan nie net oor geld nie
Die lewe is wat jy daarvan maak
Haar naam is onvoorspelbaar
Sy sal jou gedagtes mal maak
As sy jou eers kry is dit neusie verby x
Agter elke oogknip lê daar `n oomblik
Wat ek na `n prentjie van jou kyk
Sy blaas haar eie borrels as haar coke flat is
Sy change `n tyre sonder om `n beat te mis
Sy soek nie baie geld nie, net `n bietjie tyd
Solank ek en sy net langer kan bly
Haar woorde is ontelbaar
Haar liefde sonder stop
Sy weet ietsie van alles
Maar `n googeler som haar op
Sy vat dit soos dit kom
Stukkie vir stukkie
Want alles is oomblikke, net `n klein rukkie
Sy blaas haar eie borrels
As haar coke flat is
Die kinders noem haar tannie, sy like dit niks
Sy was dan net 18 `n klein rukkie terug
solank ek en jy langer kan bly
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...