album cover
Sê My
6,998
Pop
Sê My was released on March 23, 2018 by Universal Music (Pty) Ltd. as a part of the album Bewe
album cover
AlbumBewe
Release DateMarch 23, 2018
LabelUniversal Music (Pty) Ltd.
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM127

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
ADAM
ADAM
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Hugo Ludik
Hugo Ludik
Songwriter
Reynardt Hugo
Reynardt Hugo
Songwriter
Vaughan Gardiner
Vaughan Gardiner
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Robin Kielly
Robin Kielly
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Sê my, sê my is dit lame van my?
Verlief wees is meer as net 'n game vir my
Maar, oh, ek bewe soos ek lekker kry
[Verse 2]
Ek hoor weer hoe my kop vir my hart skree om te kalmeer
En ook hoe my hart my kop weer oortuig om te probeer
Maar toe tree my moed in om myself 'n kans te gee
Skielik is ek van my toon tot my knieë
[Verse 3]
Plan A was 'n gejaag na die wind
Plan B was net om my voete te vind
Maar plan C is die beste vir laaste
Dis al waaraan ek nog kan dink
[Verse 4]
Sê my, sê my ek weet dis lame verby
Toe jy geval het uit die hemel het jy seergekry?
Sê my, sê my het jy 'n bakkery?
Oh, jou buns is net so hot vir my
[Verse 5]
Sê my, sê my is dit lame van my?
Verlief wees is meer as net 'n game vir my
Maar, oh, ek bewe soos ek lekker kry
[Verse 6]
Ek hakkel toe ek haar vra of sy Blou Bul-rugby skree
Die afsku in haar wys dat sy small talk nie waardeer
Ek vra haar sommer reguit om my haar nommer te gee
En skielik voel ek sommer weer in beheer
[Verse 7]
Plan A het soos die wenner geklink
Plan B was toe eintlik beter in ink
Maar plan C is steeds die beste vir laaste
Dis al waaraan ek nog kan dink
[Verse 8]
Sê my, sê my ek weet dis lame verby
Toe jy geval het uit die hemel het jy seergekry?
Sê my, sê my het jy 'n bakkery?
Oh, jou buns is net so hot vir my
[Verse 9]
Sê my, sê my is dit lame van my?
Verlief wees is meer as net 'n game vir my
Maar, oh, ek bewe soos ek lekker kry
[Verse 10]
Wie sou ooit kon dink dat pick-up lines so kan werk?
Gee my net 'n gaping dan maak ekke my merk
Dit klink soos baie moeite, maar, oh, die moeite werd
Ek lyk glad nie soos Bobby, maar kom haal jou op my perd
[Verse 11]
Sê my, sê my het jy 'n bakkery?
Want, oh, jou buns is net so hot vir my
Sê my, sê my is dit lame van my?
Verlief wees is meer as net 'n game vir my
[Verse 12]
Sê my, sê my ek weet dis lame verby
Toe jy geval het uit die hemel het jy seergekry?
Sê my, sê my ek weet dis lame verby
Ek is Mister Right, hulle sê jy soek vir my
[Verse 13]
En, oh, ek bewe soos ek lekker kry
Sê my, sê my het jy sonbrand gekry?
Want, oh, jy is net so hot vir my
Written by: Hugo Ludik, Reynardt Hugo, Vaughan Gardiner
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...