album cover
Rooi Lippe
album cover
Rooi Lippe was released on October 7, 2022 by Vonk Musiek as a part of the album Rooi Lippe - Single
October 7, 2022
LabelVonk Musiek
BPM120
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Jy sê jy's alleen
Ek was dronk op jou maar is nugter nou
Ek's nie spyt net laat, of volg ek jou raad?
My kop voel dalk seer die tyd sal net leer
[Verse 2]
Voel jy die pyn?
Met die raak van jou maak dat als ophou
My hart se kamer raak vol van die trane
Verdrink in ons smarte, los alles vir later
[Verse 3]
Nou's ons alleen ons liefde is soos dryfsand
'n Shot tequila, sigaret in my hand
En prys soos jy en saam speel vir ou laas
Al wat nou oorbly rooi lippe op my kraag
[Verse 4]
Al wat nou oorbly
Rooi lippe op my kraag
Al wat nou oorbly
Rooi lippe op my kraag
[Verse 5]
Lippe soos wyn
Net die smaak van jou maak my als onthou
Baklei dit was maande slaap kwaad in die aande
Huil weg al die seer word wakker gaan weer
[Verse 6]
Ek onthou (Ek onthou)
Ek het aanhou skree kon dit nie keer
Uit my kar uit gespring my gegooi met jou ring
Ons het aanhou probeer ons was dom gewees
[Verse 7]
Nou's ons alleen ons liefde is soos dryfsand
'n Shot tequila, sigaret in my hand
En prys soos jy en saam speel vir ou laas
Al wat nou oorbly rooi lippe op my kraag
[Verse 8]
Al wat nou oorbly
Rooi lippe op my kraag
Al wat nou oorbly
Rooi lippe op my kraag
[Verse 9]
Soos dryfsand
In my hand
Vir ou laas oooh
[Verse 10]
Al wat nou oorbly
Rooi lippe op my kraag
Da-da, da-da, da-da-da-da-da-da
Da-da, da-da, da-da-da-da-da-da
Written by: Abraham Christoffel Johannes de Beer
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...