album cover
Lippe lees
192
Afrikaans
Lippe lees was released on September 28, 2018 by Juanita Records as a part of the album Hittegolf
album cover
Release DateSeptember 28, 2018
LabelJuanita Records
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM134

Credits

PERFORMING ARTISTS
Franja Du Plessis
Franja Du Plessis
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Franja Du Plessis
Franja Du Plessis
Songwriter

Lyrics

(Kan ek jy my lippe lees)
(Kan ek jou lippe lees)
Ons storie het begin met jou
Jy kon nie met my praat nie
Maar jy wou
Toe hoor ek maar net hallo
En nou verstaan ons mekaar al mooi
Jy het my al 'n paar keer oorgenooi
Ek sal jou nie net weggooi
My oë soek so na jou
My hart wil jou vat en vashou
Kan ek dit net vir jou kom sê
Tussen jou en my
Is waar die liefde asem kry
Kan dit vir altyd net so bly
En as ek stil moet wees
Kan jy my lippe lees
Sonder dat ek iets moet sê
Dis gevoelens wat tussen ons is
Jy moet dit sien
Jy kan dit nie mis
En as jy stil moet wees
Kan ek jou lippe lees
Sonder dat jy iets moet sê
Sonder dat ons iets hoef te sê
Oe kan jy my lippe lees
In die skare mense ken jy my uit
Ek het ja gesê
Dit was die beste besluit
Oe jy bring die beste in my uit
My oë soek so na jou
My hart wil jou vat en vashou
Kan ek dit net vir jou kom sê
Tussen jou en my
Is waar die liefde asem kry
Kan dit vir altyd net so bly
En as ek stil moet wees
Kan jy my lippe lees
Sonder dat ek iets moet sê
Dis gevoelens wat tussen ons is
Jy moet dit sien
Jy kan dit nie mis
En as jy stil moet wees
Kan ek jou lippe lees
Sonder dat jy iets moet sê
Sonder dat ons iets hoef te sê
Oe kan jy my lippe lees
Tussen jou en my
Is waar die liefde asem kry
Kan dit vir altyd net so bly
En as ek stil moet wees
Kan jy my lippe lees
Sonder dat ek iets moet sê
Dis gevoelens wat tussen ons is
Jy moet dit sien
Jy kan dit nie mis
En as jy stil moet wees
Kan ek jou lippe lees
Sonder dat jy iets moet sê
Sonder dat ons iets hoef te sê
Oe kan jy my lippe lees
Kan jy my lippe lees
Written by: Franja Du Plessis
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...