album cover
Hermanus
658
Pop
Hermanus was released on January 1, 2014 by Universal Music (Pty) Ltd. as a part of the album Icon
album cover
AlbumIcon
Release DateJanuary 1, 2014
LabelUniversal Music (Pty) Ltd.
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM90

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Steve Hofmeyr
Steve Hofmeyr
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Steve Hofmeyr
Steve Hofmeyr
Composer

Lyrics

Toe ons drome nog heel was
Toe vat jy my hand en belowe my alles wat hang in die hemel
Jy sê, "Ek gee jou die son en die maan"
Jy sê, "Ek gee jou die sterre wat hang
Hermanus as sy walvisse sing"
My liefling, ek span strikke vir die spikkels in jou oë
Ek spaar stukkies van jou as ek jou verloor
Bottel jou asem vir my
My liefling, ek tel walvisse wat huil hier in jou blou Hermanus
Ek bly stil as almal vir my sê, "Kom terug Stefanus"
Bottel jou asem vir my vir my
Toe jou glimlag nog eg was
Toe steel jy my hart en belowe my alles wat hang in die hemel
Jy sê, "Ek gee jou die son en die maan"
Jy sê, "Ek gee jou die sterre wat hang
Hermanus as sy walvisse sing"
My liefling, ek span strikke vir die spikkels in jou oë
Ek spaar stukkies van jou as ek jou verloor
Bottel jou asem vir my
My liefling, ek tel walvisse wat huil hier in jou blou Hermanus
Ek bly stil as almal vir my sê, "Kom terug Stefanus"
Bottel jou asem vir my, vir my
Ek span strikke vir die spikkels in jou oë
Ek spaar stukkies van jou as ek jou verloor
Bottel jou asem vir my
My liefling, ek tel walvisse wat huil hier in jou blou Hermanus
Ek bly stil as almal vir my sê, "Kom terug Stefanus"
Bottel jou asem vir my, vir my
Written by: Steve Hofmeyr
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...