album cover
Whiskey
409
Afrikaans
Whiskey was released on May 5, 2017 by Universal Music (Pty) Ltd. as a part of the album Soen & Vergeet
album cover
Release DateMay 5, 2017
LabelUniversal Music (Pty) Ltd.
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM110

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Willem Botha
Willem Botha
Performer
Devereaux Oosthuizen
Devereaux Oosthuizen
Guitar
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Programming
COMPOSITION & LYRICS
Willem Botha
Willem Botha
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer

Lyrics

Ek gooi my kop terug vat nog n slukkie
Ek weet ek swig maar niemand sal verstaan nie
Hoe moeilik jy dit maak nie
Hoe is jy so sleg
As ek jou proe-proe jy vir my reg
Is daar waarheid in die lewe wat die drang kan vergewe
Vat die glas en gooi dit alles uit op die grond
Voor jou lippe tref vir my soen op my mond
Jy proe soos whiskey
Ek wil jou in neem maar ek mag nie
Ek is verslaaf aan jou ek kan nie op hou nie
Oh jy proe soos whiskey
Ek wil jou vas hou maar ek mag nie
As ek jou soen proe jy nie sleg nie
Dis nie reg nie
Oh jy proe soos whiskey
Ek bly nog staande ek hou jou vas met beide hande
Ek kan jou nie laat gaan nie jy wil my nie los nie
Ek vat jou net so jy laat my waarheid sien deur jou oë
Jy is sterker as die rooi wyn verbeedingloos en so klein
Vat die glas en gooi dit alles uit op die grond
Voor jou lippe tref vir my soen op my mond
Jy proe soos whiskey
Ek wil jou in neem maar ek mag nie
Ek is verslaaf aan jou ek kan nie op hou nie
Oh jy proe soos whiskey
Ek wil jou vas hou maar ek mag nie
As ek jou soen proe jy nie sleg nie
Dis nie reg nie
Ek het iets so bietjie sterker
Nodig as ek die gewoonte van my en jou
Net so moet laat gaan
Ek kan jou nie net so laat gaan nie
Jy proe soos whiskey
Ek wil jou in neem maar ek mag nie
Ek is verslaaf aan jou ek kan nie op hou nie
Oh jy proe soos whiskey
Ek wil jou in neem maar ek mag nie
Ek is verslaaf aan jou ek kan nie op hou nie
Oh jy proe soos whiskey
Ek wil jou vas hou maar ek mag nie
As ek jou soen proe jy nie sleg nie
Dis nie reg nie
Oh jy proe soos whiskey
Written by: Willem Botha
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...