Credits
PERFORMING ARTISTS
Dewald Wasserfall
Background Vocals
Robin Kielly
Programming
Johan Vorster
Background Vocals
Raymond Green
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Dewald Wasserfall
Composer
Johan Vorster
Composer
Christoph Kotze
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Robin Kielly
Producer
Paulo Azevedo
Mastering Engineer
Arnold Coleske
Mastering Engineer
Lyrics
Ek is raadop
En ek is moeg baklei
Ek is hardop
Hardop verlief op jou
Ek soek vrede
Vrede wat ek by jou kry
Wat van liefde?
Ons ken liefde
En was dit net ons wat so mal kon wees
Om te sê dat ons altyd bymekaar sou wees
Dis net ek en jy
Ek en jy wat vir liefde baklei
En was dit net ons wat in liefde glo
Want ek sien by begin en einde in jou oë
Dis net ek en jy
Ek en jy wat vir liefde baklei
Jy hou my hart vas
Al is jy ver van my
Jy's al my redes
Jy's meer as genoeg vir my
Jy steel my asem
En hou dit in jou lyf
Gee my liefde
Al jou liefde
En was dit net ons wat so mal kon wees
Om te sê dat ons altyd bymekaar sou wees
Dis net ek en jy
Ek en jy wat vir liefde baklei
En was dit net ons wat in liefde glo
Want ek sien by begin en einde in jou oë
Dis net ek en jy
Ek en jy wat vir liefde baklei
Wat vir liefde baklei
Wat vir liefde baklei
En was dit net ons wat so mal kon wees
Om te sê dat ons altyd bymekaar sou wees
Dis net ek en jy
Ek en jy wat vir liefde baklei
En was dit net ons wat in liefde glo
Want ek sien by begin en einde in jou oë
Dis net ek en jy
Ek en jy wat vir liefde baklei
Written by: Christoph Kotze, Dewald Wasserfall, Johan Vorster