Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Benny Tones
Benny Tones
Performer
Ben Horton
Ben Horton
Drum Machine
Sacha Van Beek
Sacha Van Beek
Lead Vocals
Taay Ninh
Taay Ninh
Vocoder
COMPOSITION & LYRICS
Ben Horton
Ben Horton
Songwriter
Sacha Van Beek
Sacha Van Beek
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Ben Horton
Ben Horton
Producer

Lyrics

Kom ons vat net die pad en gaan saam weg Iewers waar daar niemand anders is daar waar ons nooit mekaar kan mis nie in my hart voel dit goed en voel dit reg Eks verslaaf aan naby aan jou wees verlief met hele lyf en gees Ja jy is my alles alles alles Ja jy is my alles alles alles Jys nie net my vriend nie jy is my liefde Jys nie net my liefde jy is my hart Jys nie net my hart nie jy is my lewe Jys nie net my lewe jy is my alles alles Gee net in gee net oor gee jouself aan my sodat ek als van jou kan he jou als kan wys wat in my le ek kani wag jys die krag wat my hart dryf Eks in die donker sonder jou my laaste kers brand ek ook nou Want jy is my alles alles alles Ja jy is my alles alles alles Jys nie net my vriend nie jy is my liefde Jys nie net my liefde jy is my hart Jys nie net my hart nie jy is my lewe Jys nie net my lewe jy is my alles alles My alles alles My alles alles Jys nie net my vriend nie jy is my liefde Jys nie net my liefde jy is my hart Jys nie net my hart nie jy is my lewe jys nie net my lewe jy is my alles alles Jys nie net my vriend nie jy is my liefde Jys nie net my liefde jy is my hart Jys nie net my hart nie jy is my lewe jys nie net my lewe jy is my alles allees Ja jy is my alles. alles. alles
Writer(s): David Ross Bridie, Helen Mountfort Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out