album cover
Verdrink
album cover
Verdrink was released on March 15, 2019 by David Gresham Records as a part of the album Hou Vas - EP
March 15, 2019
LabelDavid Gresham Records
BPM109
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

Wag net 'n bietjie nou
Die mooiste son opkoms, maar jy's nie aan my sy nie
Waar is jy nou?
Want niks maak rêrig sin as jy nie by my is nie
Ek kan voel hoe trek jy my nader
Sekondes sonder jou voel al hoe langer
Ek kan voel hoe trek jy my nader
Elke stap na jou toe voel beter
Niks maak rêrig saak as jy nie hier is nie
Dit voel of ek verdrink en niemand hoor my nie
Niks maak rêrig saak as jy nie hier is nie
Vat my hand en weet jy sal nie spuit wees nie
Wag net 'n bietjie nou
Gedroom oor hoe ek en jy saam sal verdwyn
Vat my altyd gou
En ek sal jou alles wys waarop jy uit mis
Ek kan voel hoe trek jy my nader
Sekondes sonder jou voel al hoe langer
Ek kan voel hoe trek jy my nader
Elke stap na jou toe voel beter
Niks maak rêrig saak as jy nie hier is nie
Dit voel of ek verdrink en niemand hoor my nie
Niks maak rêrig saak as jy nie hier is nie
Vat my hand en weet jy sal nie spyt wees nie
(Verdrink as jy nie hier is nie
Verdrink as jy nie hier is nie)
Ek kan voel hoe trek jy my nader
Sekondes sonder jou voel al hoe langer
Ek kan voel hoe trek jy my nader
Elke stap na jou toe voel beter
Niks maak rêrig saak as jy nie hier is nie
Dit voel of ek verdrink en niemand hoor my nie
Niks maak rêrig saak as jy nie hier is nie
Vat my hand en weet jy sal nie spuit wees nie
(Verdrink as jy nie hier is nie
Verdrink as jy nie hier is nie)
Written by: Di Nicola Sergio, Donati Giordano, Guinta Alessandro, Hanco Van Der Merwe, Pastore Danilo
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...