album cover
Someraarde
5,077
On Tour
Pop
Someraarde was released on April 12, 2019 by JNDR Musiek as a part of the album Someraarde
album cover
Release DateApril 12, 2019
LabelJNDR Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM94

Credits

COMPOSITION & LYRICS
Jacques Gerhard De Villiers
Jacques Gerhard De Villiers
Songwriter

Lyrics

Ons het oor die doringdraad gespring
Jou hart was braaf soos die middernag en lig soos 'n ligtoring
Vrede het die kyk in jou gebring
Ek het jou soms so misverstaan en soms het ek te goed
Die oggendson het jou kom haal, was dit soms ver agterna, sou ek
Volg waar jy sou gaan
Someraarde, wie is jou hoop?
As die lig in die donker verdwyn, is ek dood
Hoe sou ons terugkyk en wens ons was groot?
Toe die lig in die donker verdwyn
Jou rug het jy op niemand ooit gedraai
Ek onthou daai keer het almal jou in die steek gelaat
Jy't jou ander wang vir hul gedraai
In die een hand het jy seer gehou en die ander jou verstaan
Eens het ek seer net verstaan as iets wat jy in stilte laat oorgaan
Tot dit jou opvreet, totdat jou binneste nie meer kan
Jy's braaf as jy kan praat sonder 'n traan
Maar dis trane wat jou hart beter maak
Someraarde, wie is jou hoop?
Someraarde, wie is jou hoop?
As die lig in die donker verdwyn, is ek dood
Someraarde, dit is ons hoop
(Wie is jou hoop?)
Om te kan wys hoe ons voel selfs al is ons, is ons nou groot
Hoe sou ons terugkyk en sê ons was dood?
As die lig nooit in die donker verdwyn het nie
Rigting was nog altyd jou sterkpunt
Dit is goed om te kyk soos met jou oopoë na die pad vooruit
Ek sien dinge meeste van die tyd
Deur oë sonder logiese verduidelikings vir hoekom dinge lyk soos dit lyk
Ek reken dit hoop maar
Ons het oor die doringdraad gespring
Jou hart is braaf soos die middernag en lig soos 'n ligtoring
Soos 'n ligtoring
Written by: Jacques Gerhard De Villiers
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...