album cover
2017
913
On Tour
Pop
2017 was released on April 12, 2019 by JNDR Musiek as a part of the album Someraarde
album cover
Release DateApril 12, 2019
LabelJNDR Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM139

Music Video

Music Video

Credits

COMPOSITION & LYRICS
Jacques Gerhard De Villiers
Jacques Gerhard De Villiers
Songwriter

Lyrics

[Verse 1]
Ek ken hoe om op te staan as dit lig raak
'n Skone gevoel, ek's die stem in my
Dag het gereis tot in die môre
Het ligting werklik vir 'n nag verdwyn?
[Verse 2]
Wat het jy gedroom in 'n sterre nag?
Waar het jou gedagtes deur die dag gereis?
Ek hoop om die inker wat jy in jou dra
Waar te maak, dit te bevry
[Chorus]
Dra jou wese
Trots oor jou gesig
Net jy weet hoe werklik goed
Jou wese is
[Verse 3]
As die voet van 'n berg soos 'n avontuur lyk
Hoe lyk die afgrond waar jou vlerke sprei?
Hoe lyk die plek waar jy so alleen is?
Hoe voel die vrese wat jou onder kry?
Ek klim deur die steiltes uit sonder heimwee
Hy weet wat wag daar by die kryk
Net as jy dink jy't als verloor
Dan besef jy jy't eintlik als gekry
[Chorus]
Dra jou wese
Trots oor jou gesig
Net jy weet hoe werklik goed
Jou wese is
[Bridge]
Nou is ek hier, ek is tevrede
Ek sien in jou meer en jy in my
Nou is ek hier, ek is tevrede
Ek sien in jou meer en jy in my
Nou is ek hier, ek is tevrede
Ek sien in jou meer en jy in my
Nou is ek hier, ek is tevrede
Ek sien in jou meer en jy in my
Nou is ek hier, ek is tevrede
Ek sien in jou meer en jy in my
[Outro]
Dag het gereis tot in die môre
Het ligting werklik vir die nag verdwyn?
Written by: Jacques Gerhard De Villiers
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...