Lyrics

Oh sy skut haar heupe Hey sy lek haar lippe Kan sien sy soek net dinge Wil my trick met al haar nukke Like vat my terug na jou huis toe Laat ek jou net wys toe Kom nader na my toe Klim in my kar en ons gly toe Heavy keen want sys oulik Vat aan my been like oh shit Ge-hypnotize met daai boude Stop by my huis like nous it Druk my vas ek is haarne Trap saggies tot by my kamer Ek sê moenie raas nie my ma-hulle As hulle wakker skrik is daar drama En sys like, "Wat? Jy bly nog by jou ma? Um, ek het vergeet om te sê ek het 'n boyfriend Um, jys 'n loser Bel my 'n Uber" En eks like "Um, wat van jy gebruik jou voete" Dames sê my wat jou naam is My naam is Adriaanes En die neighbours gaan dit weet as ek met jou klaar is Dames sê my wat jou naam is My naam is Adriaanes En die neighbours gaan dit weet as ek met jou klaar is Dames sê my wat jou naam is My naam is Adriaanes En die neighbours gaan dit weet as ek met jou klaar is Dames sê my wat jou naam is My naam is Adriaanes En die neighbours gaan dit weet as ek met jou klaar is Terug in die club na n tydjie Ontmoet 'n meisie, Stacey En Stacey het 'n lyfie Ek kannie ophou kyk nie Sys like, oh Tell my jaw van die grond af Vee die drool van my mond af Sluk my laaste shot af Tyd dat ek nou op draf Sys like Ek hoor jys n rapper Jou naam is op almal se bekke Jou liedjies klink so lekker Wil jy hoor hoe singe ekke Eks like Ons moet dit buite vat Die music is net way te hard Sy ruk en vat my by die hand En net daar Toe ons buite trap Begin haar hande te dwaal Soos 'n kind wat verlore is in Spar Wat soek na sy ma En ewe skielik hoor ek 'n stem van agter af wat sê "Stacey? Is dit jy?" En net daar het ek 'n vuis hou van my lewe gekry Haha Dames sê my wat jou naam is My naam is Adriaanes En die neighbours gaan dit weet as ek met jou klaar is Dames sê my wat jou naam is My naam is Adriaanes En die neighbours gaan dit weet as ek met jou klaar is Dames sê my wat jou naam is My naam is Adriaanes En die neighbours gaan dit weet as ek met jou klaar is Dames sê my wat jou naam is My naam is Adriaanes En die neighbours gaan dit weet as ek met jou klaar is
Writer(s): Hein Bosman, Adrian Justin Entwistle Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out