album cover
Praat
album cover
Praat was released on June 14, 2019 by Universal Music (Pty) Ltd. as a part of the album Wilde Waters
June 14, 2019
LabelUniversal Music (Pty) Ltd.
BPM115
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

Ek is hier as jy my nodig het
Praat met my, praat met my
Ek is hier as jou son verdwyn
Praat met my, praat met my
As die donker inkruip
En jy voel alleen
Maak oop jou mond
En praat met my
Praat jou hart uit
Praat die waarheid
Dan voel jy nie alleen nie
Jy’s nooit alleen nie
Deel met my jou hart
Solank ons praat
Jy is hier deur winter en koud
Ek praat met jou, ek praat met jou
As jy vir 'n oomblik twyfel hoe ek oor jou voel
Ek maak oop my mond en praat met jou
Praat my hart uit
Praat die waarheid
Dan voel ek nie alleen nie
Ek’s nooit alleen nie
Ek deel met jou my hart
Solank ons praat
En as jy voel niemand luister
Onthou Hy’s altyd daar
Jy dink Hy hoor jou nie
Hy hoor jou nie, as jy nie
Praat jou hart uit
Praat die waarheid
Dan voel jy nie alleen nie
Jy’s nooit alleen nie
Deel met Hom jou hart
Solank ons praat
Written by: Chereè Strydom
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...