album cover
Skree
8,537
Afrikaans
Skree was released on August 9, 2019 by Universal Music (Pty) Ltd. as a part of the album Ek Kies Jou
album cover
Release DateAugust 9, 2019
LabelUniversal Music (Pty) Ltd.
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM67

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Stella
Stella
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Christelle Combrink
Christelle Combrink
Songwriter
Roux Cloete
Roux Cloete
Songwriter
Jake Odendaal
Jake Odendaal
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
EWALD JANSEN VAN RENSBURG
EWALD JANSEN VAN RENSBURG
Producer, Mixing Engineer

Lyrics

[Verse 1]
Sien hoe skyn die maan
Oor die branders van die see
Voel die rotse stewig staan
Om 'n wankeling 'n vesting te gee
Ek voel die golwe in my breek
[Chorus]
En ek skree, skree, skree
Ek verloor beheer
Want ek gee, gee, gee
Ek is leeg van weer probeer
Gee my net 'n oomblik om in te neem
Ek is al te lank van myself vervreem
En ek skree, skree, skree
[Verse 2]
Soos die korrels van die sand
Wyl dit deur my vingers gly
Het ek soveel tyd verloor
Ek knip my hande toe genoeg is genoeg
Die gety begin weer dryf
[Chorus]
En ek skree, skree, skree
Ek verloor beheer
Want ek gee, gee, gee
Ek is leeg van weer probeer
Ek vat hierdie oomblik om in te neem
Ek is al te lank van myself vervreem
En ek skree, skree, skree
Oor die see
Oooh, oh-oh
[Bridge]
Vul my hart met die oorvloed wat ek eens geken het
Ek's moeg om net-net te oorleef
Was die sout uit my oë dat ek net weer kan sien
[Chorus]
En ek skree, skree, skree
Ek verloor beheer
Want ek gee, gee, gee
Ek is leeg van weer probeer
Ek vat hierdie oomblik om in te neem
Ek is al te lank van myself vervreem
En ek skree, skree, skree
Written by: Christelle Combrink, Jake Odendaal, Roux Cloete
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...