album cover
Droom
10,933
Afrikaans
Droom was released on June 1, 2021 by William Wolf as a part of the album Liefde Gemaak
album cover
Release DateJune 1, 2021
LabelWilliam Wolf
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM73

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
William Wolf
William Wolf
Performer
COMPOSITION & LYRICS
William Wolfgang Loots
William Wolfgang Loots
Songwriter

Lyrics

Tyd, tyd is eintlik al wat ons het
Gee my jou tyd
Ek sal die pad oopskyn, ek is die boei om jou te red
Want ek ken jou storie
Ek ken jou storie goed genoeg
Jy weet dis nodig om te hoor die
Die woorde wat jy sê, jy hoef nie meer te soek
Ek droom van ek en jy saam
Ek droom van ons storie
Sit die pen terug in jou hand en skryf saam met my
Ek droom van ek en jy saam
Ek droom in elke oomblik
Elke oomblik is groter in die nou
Oh-oh-oh, oh, oh-oh-oh, oh
Ek en jy, ek en jy is eintlik al wat ons kan wees
Nou's dit ek en jy
Ek is jou kompasnoord, saam met jou in elke tree
Want ek ken jou storie
Ek ken jou storie goed genoeg
Jy weet dit nodig om te hoor die
Die woorde wat jy sê, jy hoef nie meer te soek
Ek droom van ek en jy saam
Ek droom van ons storie
Sit die pen terug in jou hand en skryf saam met my
Ek droom van ek en jy saam
Ek droom in elke oomblik
Elke oomblik is groter in die nou
Oh-oh-oh, oh, oh-oh-oh, oh
Hierdie keer is jy myne
Ek sal jou nooit weet verloor
Hierdie keer is jy myne
Ek droom van ek en jy saam
Ek droom van ons storie
Sit die pen terug in jou hand en skryf saam met my
Ek droom van ek en jy saam
Ek droom in elke oomblik
Elke oomblik is groter in die nou
Oh-oh-oh, oh, oh-oh-oh, oh
Oh-oh-oh, oh, oh-oh-oh, oh
Written by: William Wolfgang Loots
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...