album cover
Droom (Live)
Afrikaans
Droom (Live) was released on June 26, 2026 by William Wolf as a part of the album Lakens (Acoustic Live @ Sterrewag Theatre)
album cover
Release DateJune 26, 2026
LabelWilliam Wolf
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM73

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
William Wolfgang Loots
William Wolfgang Loots
Performer
COMPOSITION & LYRICS
William Wolfgang Loots
William Wolfgang Loots
Songwriter

Lyrics

Tyd, tyd is eintlik al wat ons het
Gee my jou tyd
Ek sal die pad oopskyn
Ek is die boei om jou te red
Want Ek ken jou storie
Ek ken jou storie goed genoeg
Jy weet dit nodig om te hoor die
Die woorde wat jy se
Jy hoef nie meer te joek
Ek droom van Ek en jy saam
Ek droom van ons storie
Sit die pen terug in jou hand skryf saam met my
Ek droom van Ek en jy saam
Ek droom in elke oomblik
Elke oomblik is groter in die nou
Ek en jy, Ek en jy is eintlik al wat ons kan wees
Nous dit Ek en jy
Ek is jou kompasnoord
Saam met jou in elke tree
Want Ek ken jou storie
Ek ken jou storie goed genoeg
Jy weet dit nodig om te hoor die
Die woorde wat jy se
Jy hoef nie meer te joek
Ek droom van Ek en jy saam
Ek droom van ons storie
Sit die pen terug in jou hand skryf saam met my
Ek droom van Ek en jy saam
Ek droom in elke oomblik
Elke oomblik is groter in die nou
Hierdie keer is jy myne
Ek sal jou nooit weet verloor
Hierdie keer is jy myne
Ek droom van Ek en jy saam
Ek droom van ons storie
Sit die pen terug in jou hand skryf saam met my
Ek droom van Ek en jy saam
Ek droom in elke oomblik
Elke oomblik is groter in die nou
Written by: William Wolfgang Loots
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...