Music Video

Pad Is Nou
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

COMPOSITION & LYRICS
Hendrik keet Bezuidenhout
Hendrik keet Bezuidenhout
Songwriter

Lyrics

Raak dood stil,kyk na jouself! Sien jy die plan begin dieper te delf Besef tog ons is hier vir n doel Ons staan in geloof,nie wat ons voel Doep doep doe doe Doep doe doe doe Doep doep doe die pad is nou Doep doep doe doe Doep doe doe doe Doep doep doe vas sal ek klou Jy moet weet elkeen het n gawe! N gawe om die wereld beter te maa Bewaak jou hart vergeet die verlede Kyk na bo hou aan glo Doep doep doe doe Doep doe doe doe Doep doep doe die pad is nou Doep doep doe doe Doep doe doe doe Doep doep doe vas sal ek klou Want die tyd sal kom,jy sal val en seer kry Die lewe is rof,ja die lewe raak rof Maar die val en seer is wat ons dinge leer Ja jy skud af die stof,Ja jy skud af die stof Doep doep doe doe Doep doe doe doe Doep doep doe die pad is nou Doep doep doe doe Doep doe doe doe Doep doep doe vas sal ek klou Want die tyd sal kom,jy sal val en seer kry Die lewe is rof,ja die lewe raak rof Maar die val en seer is wat ons dinge leer Ja jy skud af die stof,Ja jy skud af die stof
Writer(s): Hendrik Bezuidenhout Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out