album cover
Nintendo
1,776
Afrikaans
Nintendo was released on October 18, 2019 by Select Musiek as a part of the album Nintendo - Single
album cover
Release DateOctober 18, 2019
LabelSelect Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
John James
John James
Performer
COMPOSITION & LYRICS
C. Delport
C. Delport
Composer, Lyrics
J.Janse v Rensburg
J.Janse v Rensburg
Composer, Lyrics
N. Schoombee
N. Schoombee
Composer, Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

Lyrics

Vat of los, in of uit
Gee my kans
Dis 'n duur besluit wat vat
Wat ons los by die begin
Hier's ek weer in dieselfde posisie as nog elke keer
Ek probeer verander maar dit raak te seer
Om te probeer, om jou te please maar ek verloor al weer
En jy smile nie meer
Wat is my doel jy skree op my, hoe moet ek voel?
Mag nie terug baklei, moet my sonde spoel
Ek hoop vir die beste, just play it cool
Ek wens jy kon verstaan hoe ek voel
Ek aanbid die grond waarop jy loop
Nou loop jy oor my, jy is my droom
En jy was nog altyd en ek kyk na my foon
En ek sien geen boodskap en nou breek my hart
En ek kan net smag na jou sagte vel
En jou lippe teen myne, maar ek sit in hel
Met 'n knop in my keel
En die pyn raak nou net eenvoudig teveel
Sê my hoeveel keer
Soek ons meer, gaan ons weer probeer?
Ja, hoeveel keer?
Draai jou rug voor jy my laat smeek
Ek soek jou
Ek mis jou
Ek vra jou
Speel ons Nintendo?
Ja, hoeveel keer?
Gaan ons dans, hierdie song weer dans
Ja, hoeveel keer
Gaan ons weet dis 'n laaste kans?
Ek soek jou
Ek mis jou
Ek vra jou
Speel ons Nintendo?
Speel ons Nintendo?
Speel ons Nintendo?
(Speel ons Nintendo?)
Is daar salf om te smeer
Van vergewe?
Want ek's moeg vir hierdie seer
En ons woorde raak te leeg
Ek weet nie meer wat jy wil hê
Maar ek weet wat ek wil hê, ek hoop dis reg gesê
Ek's moeg vir al die games
Moeg vir al die name calling, los die fame
My drome maak nie saak as jy nie deel is daarvan
Die krone val nou af as die prinsess nie lag
Maar elke keer wat jy skree gaan die pyn net verdubbel
En ek bid dat dit net verby gaan, ons in in die middel
En ek sukkel, sê jy vir my dan wat maak ons
Hoe praat ons, hoe verander ons, wat gaan haat kos?
Ons kan saam veg
Maar jy loop weg
Draai om dan praat ons weer oor alles wat ons hart in stukke het
Maar jy’s bang en aan die gang en ek smeek jou met my hele hart fight vir my
Ek sal saam baklei
Dan vra ek jou nou speel jy die game?
Sê my hoeveel keer
Soek ons meer, gaan ons weer probeer?
Ja, hoeveel keer?
Draai jou rug voor jy my laat smeek
Ek soek jou
Ek mis jou
Ek vra jou
Speel ons Nintendo
Ja, hoeveel keer
Gaan ons dans, hierdie song weer dans?
Ja, hoeveel keer
Gaan ons weet dis 'n laaste kans?
Ek soek jou
Ek mis jou
Ek vra jou
Speel ons Nintendo?
Speel ons Nintendo?
Speel ons Nintendo?
(Vat of los, speel die game
Kom of gaan)
Speel ons Nintendo?
(Vat of los, speel die game
Kom of gaan)
Speel ons Nintendo?
Speel ons Nintendo?
Written by: C. Delport, J.Janse v Rensburg, N. Schoombee
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...