album cover

Hemelse Seën

450Afrikaans2020
album cover
Hemelse Seën was released on April 24, 2020 by Select Musiek as a part of the album Hartsland
ReleasedApril 24, 2020
LabelSelect Musiek
BPM82
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

My lewe, my vrede
My goue hoop skitter saam met jou
My liefde, my wese
Is soveel meer as wat een mens kan vashou
Vir die eerste keer kan ek net sit
En als in neem
Ek’s gelukkiger as ooit
Toe ek my alles gee
Want die mooi het die mooier saam met ons geword
Deur die skool van die lewe het ons groot geword
Twee word toe een ek voel dit soos reën
Ons hemelse seën
Want die mooi het die mooier saam met ons geword
Vir die eerste keer weet ek waar ek behoort
Ons baie word meer ek voel dit soos reën
Ons hemelse seën
Ons hemelse seën
My ure, my dae
My blinkste jare wat ons saam belê
My môre, my drome
'n Duisend meer vandat ek jou kon lief hê
Vir die eerste keer kan ek net sit
En als in neem
Ek’s gelukkiger as ooit
Toe ek my alles gee
Want die mooi het die mooier saam met ons geword
Deur die skool van die lewe het ons groot geword
Twee word toe een ek voel dit soos reën
Ons hemelse seën
Want die mooi het die mooier saam met ons geword
Vir die eerste keer weet ek waar ek behoort
Ons baie word meer ek voel dit soos reën
Ons hemelse seën
Ons hemelse seën
Ons hemelse seën
Ons hemelse seën
Written by: Andriette Norman, Niel Schoombee, Sean Butler

Shazam Footer

Select language:
Google Play Store
Apple App Store
Chrome Web Store
Galaxy Store

Follow Us

Loading...