Lyrics

Waar aan hou jy wat jy vas hou los jy Sal jy kan vertrou, daars meer vir jou Voel jy weet jy glo jy blink 'n toekoms Of bring troebel water, twyfel nader Maak los en laat gaan dan sal jy verstaan Water onder die brug rol van die eend se rug Af en af verby dis die mooi wat bly Stille water om ons Voete op die grond Water onder die brug rol van die eend se rug Af en af verby dis 'n nuwe jy Môre wag vir jou, liefde sal jou vashou Waarna soek jy wat jy optel hou jy Kyk hy in die son Verblind daarom Hoekom stop jy waar jy stroom kan af ry Trek jou drome nader Hier nie later Voel en vetrou, daars soveel meer vir jou Water onder die brug rol van die eend se rug Af en af verby dis die mooi wat bly Stille water om ons Voete op die grond Water onder die brug rol van die eend se rug Af en af verby dis 'n nuwe jy Môre wag vir jou liefde sal jou vashou Veë dit skoon en kyk verby Jou hoop en drome Sien nog 'n môre Op die deur waar voor jy staan Bly geluk en staan jou man Draai die sleutel sluit dit oop Water onder die brug rol van die eend se rug Af en af verby dis die mooi wat bly Stille water om ons Voete op die grond Water onder die brug rol van die eend se rug Af en af verby dis 'n nuwe jy Môre wag vir jou liefde sal jou vashou
Writer(s): Adolf Vorster, Andriette Norman, Niel Schoombee Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out