album cover
Eva
1,599
Alternative Folk
Eva was released on June 28, 2002 by Jeamile Music as a part of the album Blou
album cover
AlbumBlou
Release DateJune 28, 2002
LabelJeamile Music
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM164

Credits

PERFORMING ARTISTS
COMPOSITION & LYRICS
Andre Swiegers
Andre Swiegers
Songwriter

Lyrics

Jy’s verleidelik in die maanlig
Met jou hare effens voor jou oë
Jou glimlag is uitlokkend
Jy sal elke man kan bekoor
Ek sien die kurwes van jou lyf
En besef ek’s ‘n volbloedman
Jy sê sag wat jy dink ek wil hoor
Moet sê, ek voel gevlei
Eva jy lyk goed vanaand
Hier in die tuin van goed en kwaad
Jy wys my al die vrugte
Jy lei my na ‘n boom
En ek weet jy het jou planne
Want die appel is aangestuur
En al is my hart hoe honger
Die oomblik sal ek moet verduur
Ek kan nie help om te wonder nie
Wat het van jou Adam geword?
Wanneer laas die vyeblare laat val?
Wie het jou laas goed laat voel?
Jou antwoord is herhalings
Jou woorde leë ruimtes
Wat ek vul in my verbeelding
Vergun my om net te sê
Eva jy lyk goed vanaand
Hier in die tuin van goed en kwaad
Jy wys my al die vrugte
Jy lei my na ‘n boom
En ek weet jy het jou planne
Want die appel is aangestuur
En al is my hart hoe honger
Die oomblik sal ek moet verduur
Ja Eva jy lyk goed vanaand
Hier in die tuin van goed en kwaad
Jy wys my al die vrugte
Jy lei my na ‘n boom
En ek weet jy het jou planne
Want ek ken die ou verhaal
En al is my hart hoe honger
Die oomblik sal ek moet verduur
Woorde & musiek : André Swiegers (Jeamile Music Publishers) ©
Written by: Andre Swiegers
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...