Lyrics

Potjiekos, potjiekos Lekker, lekker, lekker, lekker potjiekos Potjiekos, potjiekos Lekker, lekker potjiekos Die Drommedaris kom in Tafelberg aan Kom laat ons sing ja, kom laat ons sing Ou Jan van Riebeeck, hy gaan nader staan Kom laat ons sing ja, kom laat ons sing Die Hollanders is 'n nuuskierige klomp Oral in die Kaap, daar gaan kyk hulle rond Harry en sy strandlopertjies was ook daar Hulle maak 'n vetstert-skapie gaar Potjiekos, potjiekos Lekker, lekker, lekker, lekker potjiekos Potjiekos, potjiekos Lekker, lekker potjiekos Harry hardloop nader met 'n swaai van die hand Kom laat ons sing ja, kom laat ons sing Harry en van Riebeeck, hulle sit op die sand Kom laat ons sing ja, kom laat ons sing Harry en ou Jan, hulle ruil hulle goed Altwee in die skik, maar net voor hulle groet Ou Jan vra: " Daardie potjiekos meneer, asseblief sal jy vir my ook leer?" Potjiekos, potjiekos Lekker, lekker, lekker, lekker potjiekos Potjiekos, potjiekos Lekker, lekker potjiekos ... Die hele wêreld kom mos toe ook hier aan Kom laat ons sing ja, kom laat ons sing Portugese, Franse, Duitser, Ingelsman Kom laat ons sing ja, kom laat ons sing Potjiekos het op die groot trek saam gegaan Oor die Blouberge tot by ou Dingaan Ou miesies Victoria het dit self verklaar "Die lekkerste van alles is die potjiekos daar" Baie jare het gekom en weggegaan Kom laat ons sing ja, kom laat ons sing Die potjie met die kos het altyd vas gestaan Kom laat ons sing ja, kom laat ons sing Binne-in die pot gaan jy die volgende kry "Somer en son en saffier vir my" "Braaivleis en Rugby en lekker dans" "'n Orkes op die tong, vol afrikaans" Potjiekos, potjiekos Lekker, lekker, lekker, lekker potjiekos Potjiekos, potjiekos Lekker, lekker potjiekos ... Potjiekos, potjiekos Lekker, lekker, lekker, lekker potjiekos Potjiekos, potjiekos Lekker, lekker potjiekos
Writer(s): Anton Goosen Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out