Lyrics

Ek het al hard geval Ek het die prys betaal My bloed en sweet het ek geweet waar ek my droom gaan haal Hard gewerk, Die pad gestap Links en regs weer rondgeklap Vergeet daarvan, Beweeg net aan Die week's verby, let's have some fun Steek vir ons 'n vuurtjie op Gooi vir ons 'n stywe dop Slat die tunes op die stereo Hier voel ons 'n veer my ou Gooi jou hande in die lug Jy kan ook 'n glasie lig Vat 'n sluk, Moet nie verstuk Die party gaan nou begin ruk Here we go, is jy reg my ou Here we go is jy reg my ou Gooi jou hande in die lug Vergeet van alles is hierdie nou Ons gaan lekker party hou Komaan Dj speel my song Uit volle bors sing ek saam Gooi jou hande in die lug Jy kan ook jou glasie lug Vat 'n sluk, moet nie verstuk Die party het nou begin ruk Here we go, is jy reg my ou Here we go is jy reg my ou Gooi jou hande in die lug Here we go is jy reg my ou Gooi jou hande in die lug Here we go is jy reg my ou
Writer(s): Frans Van Staden Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out