Lyrics

Ek besef Daar is onweer in die lug En onkruid vergaan nie Hierdie skrif Is al vyf-en-twintig jaar Vyf-en-twintig jaar Aan die muur Sleutels van beheer weg gepis Vryheid is 'n illusie FOK WEG! Hierdie land is in wanorde Hierdie land is in wanorde Bloed en gemors dryf die strate af Fokit, dis nou genoeg Is dit net ek of het hierdie plek 'N fokken malhuis geword Sleutels van beheer weg gepis Vryheid is 'n illusie FOK WEG! Hierdie land is in wanorde Hierdie land is in wanorde Hierdie land is in wanorde Hierdie land is in wanorde Hierdie land is in wanorde Hierdie land is in wan-or-de Wanorde Wanorde Wanorde Wanorde Wan-or-de Wanorde!
Writer(s): Heiden Strydom Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out