album cover
Sonstraal
278
Pop
Sonstraal was released on July 3, 2020 by Sonstraal as a part of the album Sonstraal - Single
album cover
Release DateJuly 3, 2020
LabelSonstraal
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM119

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
ILAN
ILAN
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
ILAN
ILAN
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Sybrand Johan van Dyk, Tjaart Van der Walt
Sybrand Johan van Dyk, Tjaart Van der Walt
Producer

Lyrics

Voor jou was dit donker
Voor jou was dit leeg
Maar intussen het jy my hart
'n plek gegee om te leef
Want op 'n dag het ek belowe
Dat ek jou hart sal veilig hou
Want jy is vir my
Soos 'n sonstraal in my donderbui,
Want jy laat my hart glimlag
Deur net vir my te kyk
Toe ek jou gesien het vir die eerste keer
Het ek geweet jy is die een vir my
So kom koop 'n huisie
Ons kan saam daar plooie kry
Jy's soos daai popcorn wat ons eet
Ek soek net meer en meer
Want jy is vir my
Soos 'n sonstraal in my donderbui,
Want jy laat my hart glimlag
Deur net vir my te kyk
Almal praat so oor al die chaos
In die wereld,
Maar dit pla my nie, want my wereld sit voor my
My wereld is Jy,
My wereld is Jy,
My wereld is Jy
My wereld is Jy
Want jy is vir my
Soos 'n sonstraal in my donderbui,
Want jy laat my hart glimlag
Deur net vir my te kyk
Want jy is vir my
Soos 'n sonstraal in my donderbui,
Want jy laat my hart glimlag
Deur net vir my te kyk
Almal praat so oor al die chaos
In die wereld,
Maar dit pla my nie, want my wereld sit voor my
My wereld is Jy,
My wereld is Jy,
My wereld is Jy
My wereld is Jy
Written by: ILAN
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...