Credits

PERFORMING ARTISTS
Juan Boucher
Juan Boucher
Vocals
Kurt Darren
Kurt Darren
Vocals
Leah
Leah
Vocals
Tarryn Lamb
Tarryn Lamb
Vocals
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Vocals
Theuns Jordaan
Theuns Jordaan
Vocals
Andriëtte
Andriëtte
Vocals
Sean Butler
Sean Butler
Keyboards
Brendan Peyper
Brendan Peyper
Vocals
Christia Visser
Christia Visser
Vocals
Dirk Van Der Westhuizen
Dirk Van Der Westhuizen
Vocals
Elizma Theron
Elizma Theron
Vocals
Liezel Pieters
Liezel Pieters
Vocals
Nicholis Louw
Nicholis Louw
Vocals
Refentse
Refentse
Vocals
Ricus Nel
Ricus Nel
Guitar
Snotkop
Snotkop
Vocals
Elandré
Elandré
Vocals
Dirk v Niekerk
Dirk v Niekerk
Keyboards
Raymond Green
Raymond Green
Guitar
Denny Lalouette
Denny Lalouette
Bass
Vinnie Henrico
Vinnie Henrico
Drums
Sven Blummer
Sven Blummer
Guitar
Ruan du Plessis
Ruan du Plessis
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Elandré Schwartz
Elandré Schwartz
Composer
Christoph Kotze
Christoph Kotze
Composer
Gerhardus Boucher
Gerhardus Boucher
Composer
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Composer
Emil Robbert Kraemer
Emil Robbert Kraemer
Composer
Johan Vorster
Johan Vorster
Composer
Jonathan Scholtz
Jonathan Scholtz
Composer
Niel Schoombee
Niel Schoombee
Lyrics
Ruan du Plessis
Ruan du Plessis
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Sean Butler
Sean Butler
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Die son is op ons spoor
Vluister asem in my oor soos 'n Engelekoor
Die dag begin van voor
Ek los jou nou alleen
Ure vat my oral heen, ek dra jou saam met my
My deur die dag te kry
Helder ander mooi beskrywings wemel binne my
Soveel mooi herinneringe jy, aan my sy
[Verse 2]
Onbeskryflik, my woorde kan dit nooit verduidelik
Dit wat ek in my voel oor jou
Dink van jou, hier en nou
Onbeskryflik
Onbeskryflik
[Verse 3]
Is dit die volmaan wat my so onkant vang?
Is dit die stille nag wat soos soene val?
Gaan ons maar eerder lê ek wil saam met jou onder die sterre lê
[Verse 4]
Ek was gevind maar verlore
Ek was al hier van tevore
En dit speel weer voor my af
En ek weet hoe dit gaan eindig vanaand
[Verse 5]
Is dit die volmaan wat my so onkant vang?
Is dit die stille nag wat soos soene val?
Gaan ons maar eerder lê ek wil saam met jou onder die sterre lê
Is dit die aanhou hoop wat so om ons loop?
Is dit die stad se raas wat ons mis vanaand?
Gaan ons maar eerder lê ek wil saam met jou onder die sterre lê
[Verse 6]
Daar's 'n dag, en 'n plek
Waar iemand oor jou pad sal loop
Jy is die enigste, jy is die hoop, dis hoekom jy weet
Dit nooit sal werk met iemand anders nie
[Verse 7]
Jy's die rigting, jy's 'n droom
Net 'n druppel in 'n water stroom
Kom trek die lyn waar jou lyf aan hierdie kussings raak
Ons raak dieper as die diepste blou en dis alles oor jou
[Verse 8]
Ons word een in siel en gees
En dis daar waar ons wil wees
Ek's gemaak om vir jou lief te wees
Ons word een, een in nou en een in gees
Een in jou en een in vlees
Ek's gemaak om vir jou lief te wees
[Verse 9]
Vier woorde, jy kry en verloor dit
Ek’s lief vir jou
Jy't gesê dis verewig, maar waar is jy nou?
[Verse 10]
Sal eerder blind raak
As om julle saam te sien
Hoe jy haar hande vat in joune
En nie meer aan my dink nie, dis net te veel vir my
Is dit nou heelverby
Sal eerder blind raak
[Verse 11]
Vier woorde, jy kry en verloor dit
Ek's lief vir jou (Ek's lief vir jou)
Dis so maklik gesê, maar ek wonder waar is dit nou (Vier woorde)
Vier woorde wat jy my belowe
Ek's lief vir jou (Ek's lief vir jou)
Jy't gesê dis verewig, maar waar is jy nou?
[Verse 12]
Tussen die lakens mis ek jou lyf
Kollekteer ek wapens om geeste uit te dryf
Ja, tussen die lakens raak ek te skaam
Lees jy vir my woorde al wat ek sing is jou naam
[Verse 13]
Ek onthou jou op my vensterbank sit
En in een sekonde was my grys hart weer wit
Jy met jou hare en ek met my trane
Soos jy vir my sê dat jy oor die water gaan
[Verse 14]
Sit my in jou sak, soek my waar jy gaan
En kyk so nou en dan op na die maan
En weet ek kyk ook en ek onthou
Ja, ek onthou jou
Ja, ek onthou jou
[Verse 15]
Die horison het oop gevou voor my, oor my
Die somer wind het jou in gedra en neergesit reg voor my
My stofpad kry die groenigheid by jou, oor jou
Die suiderkruis in jou hart wys my die plek wat ek onthou
[Verse 16]
Jy's die stem in die stilte wat agter bly
Na al die storms en die reën om my
Jy hou die plek waar my hart wil rus
Net jy weet wie ek werklik is
Die stem in die stilte wat agter bly
Na al die nag se geraas om my
Jy's die stem in die stilte wat agter bly
Na al die nag se geraas om my
Written by: Christoph Kotze, Elandré Schwartz, Emil Robbert Kraemer, Franja Du Plessis, Gerhardus Boucher, Johan Oberholzer, Johan Vorster, Jonathan Scholtz, Juanita du Plessis, Kurt Darren, Niel Schoombee
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...