Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Katinka
Katinka
Vocals
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Keyboards
COMPOSITION & LYRICS
Katinka Oosthuizen
Katinka Oosthuizen
Composer
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics
Adolf Vorster
Adolf Vorster
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

Lyrics

[Intro]
(Ek het die sass, ek-ek het die sass)
(Ek het die sass, ek-ek het die sass)
(Ek het die sass, ek-ek het die sass)
(Ek het die sass, ek-ek-ek het die sass)
(Ek het die sass, ek-ek het die sass)
[Verse 1]
Legit is wat ek is, is wat ek doen
Obsessed met koffie dates en suurlemoen
En ek dans dalk voor my spieël
Ek joke ek doen, in die regte headspace
Jy gaan die mense wys
[Verse 2]
Nogals 'n ding gesê, 'n ding gedoen
Wys identiteit, wat jy jou noem
En ek drop soos jou favorite Jellytot
Die ding ruk handuit, soos laerskool blokfluit
[Chorus]
I has the sass
I has the sass and I possass the sass
Possass the sass and I embrass the sass
Embrass the sass
En ekke voellie ‘n veerie jy kan my nie keerie
Niks minder of meer nie want ek het die sass

[Verse 3]
Die kat, my tweede naam
Vat jou sak en stap op die regte pad
Dis soos in cool om kind te wees
Met die kop wat raas, wys hul wie’s baas
Dan chillit uit
Blaas jou swembad op, laat die bure klop
[Verse 4]
Ek wil tan, bring die fan
Ek's soos damn, moenie spam
Neem my af, waar ek lag
En ek pose want ek mag
Wys daai insta pic, waar ek my hare flick
[Chorus]
I has the sass
I has the sass and I possass the sass
Possass the sass and I embrass the sass
Embrass the sass
En ekke voellie ‘n veerie jy kan my nie keerie
Niks minder of meer nie want ek het die sass
[Chorus]
I has the sasss
I has the sass and I possass the sass
Possass the sass and I embrass the sass
Embrass the sass
En ekke voellie ‘n veerie jy kan my nie keerie
Niks minder of meer nie want ek het die sass
Niks minder of meer nie wat ek het die sass
Niks minder of meer nie wat ek het die sass
Written by: Adolf Vorster, Don Kelly, Katinka Oosthuizen
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...