Music Video

Featured In

Credits

COMPOSITION & LYRICS
Francois Van Wyk
Francois Van Wyk
Songwriter
Marcel van der Veen
Marcel van der Veen
Songwriter
Paul Twekye
Paul Twekye
Songwriter
Michael Burke
Michael Burke
Songwriter
Lood van Niekerk
Lood van Niekerk
Songwriter

Lyrics

Hier sit ek en probeer jou opsom Te veel dinge te min woorde hoekom Is dit so maklik om by jou te wees In jou arms is waar ek niks vrees nie Twee is beter as een dis mos duidelik Al is alles om ons net tydelik Jou hart hier so warm in die koue nag Ons Horison lê en wag Vertrou my, gee vir my jou hart Vergeet van alles van gister Al die pyn en smart Jou beurt het gekom dis tyd om te blom Hou my hand vas en kyk direk Kyk direk in die son Twee is beter as een dis mos duidelik Al is alles om ons net tydelik Jou hart hier so warm in die koue nag Ons Horison lê en wag Twee is beter as een dis mos duidelik Al is alles om ons net tydelik Jou hart hier so warm in die koue nag Ons Horison lê en wag Twee is beter as een dis mos duidelik Al is alles om ons net tydelik Jou hart hier so warm in die koue nag Ons Horison lê en wag
Writer(s): Francois Van Wyk Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out