album cover
Seisoene
484
Afrikaans
Seisoene was released on April 9, 2021 by Select Musiek as a part of the album Seisoene - Single
album cover
Release DateApril 9, 2021
LabelSelect Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM139

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Stephan van Huyssteen
Stephan van Huyssteen
Background Vocals
Devan Venter
Devan Venter
Vocals
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Keyboards
COMPOSITION & LYRICS
Stephan van Huyssteen
Stephan van Huyssteen
Composer
Devan Venter
Devan Venter
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

Lyrics

Jy vind my in die somer toe ek als verwerk
Probeer ek hier uitkom val vas in die herfs
Die winter lê voor, die wêreld word koud
Maar na dit kom lente, bly koud sonder jou
Seisoene sonder jou
Seisoene, ek onthou
Hoe jy my in die wintertyd laat voel
Want eintlik is ons vir mekaar bedoel
Seisoene, ek onthou
Is daar enige manier hoe ons dit kan regmaak
Want ek’s net ‘n mens ek wil net met jou praat
Seisoene in my hart seisoene in my kop
Gee my net ‘n kans belowe dit sal regkom
Seisoene sonder jou
Seisoene, ek onthou
Hoe jy my in die wintertyd laat voel
Want eintlik is ons vir mekaar bedoel
Seisoene, ek onthou
Jy weet ons somer is klaar
Gee my net nog ‘n kans
En die herfs is verby
Het deur die blare gedans
Ons het winter oorleef
Toe jy my styf vashou
As ons lente kan haal
Sal ons kan vasklou
Jy weet ons somer is klaar
Gee my net nog ‘n kans
En die herfs is verby
Het deur die blare gedans
Ons het winter oorleef
Toe jy my styf vashou
As ons lente kan haal
Sal ons kan vasklou
Seisoene sonder jou
Seisoene, ek onthou
Hoe jy my in die wintertyd laat voel
Want eintlik is ons vir mekaar bedoel
Seisoene, ek onthou
Seisoene saam met jou
Written by: Devan Venter, Stephan van Huyssteen
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...