Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Ruiter Piet
Ruiter Piet
Vocals
Jack Parow
Jack Parow
Vocals
Jaco Mans
Jaco Mans
Electric Guitar
P De Jager
P De Jager
Acoustic Guitar
Duard Musk
Duard Musk
Bass Guitar
Jason Hinch
Jason Hinch
Drums
Andre Van Coller
Andre Van Coller
Saxophone
COMPOSITION & LYRICS
Jack Parow
Jack Parow
Composer
Jaco Mans
Jaco Mans
Composer
P De Jager
P De Jager
Composer
Duard Musk
Duard Musk
Composer
Jason Hinch
Jason Hinch
Composer
Andre Van Coller
Andre Van Coller
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Jaco Mans
Jaco Mans
Producer

Lyrics

Vir die mooiste vrouens, skaapvleis en drank
Gaan ons vanaand hierdie land bedank?
Ons gaan elke lit in ons lywe skud
Op die ritme van lewendige klank
Dit gaan voel soos 'n Desember aand
In die middel van Julie maand
Mamma gaan poeier jou wange
Loop trek aan jou fraaiste rokkie
Die woord op die straat is daar is 'n nood-braai vanaand
Saam met Parrow en Ruiter Piet en Die Partytjie
So kom ons skud 'n bietjie lit
So kom ons skud 'n bietjie lit
Lekker ou Jan was die eerste man wat hier sou invaar
1652 Suidste punt van Afrika
Die grond was onberep maar ongelooflik vrugbaar
Die huis van die Groot 5, hierdie plek is kosbaar
Dis nogsteeds Leeu wêreld die
Jonah Lumo kon nie eers 'n drie druk hier nie
Jack skink vir ons 'n dubbel Parow Brandy
Dan lig ons, ons glase in ekstase en sê baie, baie dankie
Vir die mooiste vrouens, skaapvleis en drank
Gaan ons vanaand hierdie land bedank
Ons gaan elke lit in ons lywe skud
Op die ritme van lewendige klank
(Skud ietsie)
Dit gaan voel soos 'n Desember aand
In die middel van Julie maand
Mamma loop poeier jou wange
Gaan trek aan jou fraaiste rokkie
Die woord op die straat is daar is 'n nood-braai vanaand
Saam met Parow en Ruiter Piet en Die Partytjie
So kom ons skud 'n bietjie lit
Vanaand is dit weer tyd om jou lit te skud
Turn your frown upside down, jy's te lit vir dit
(So kom skud 'n bietjie lit)
So baby, jy kan maar jou Ruiter in die windjie sit
En sweef en seil oor die vloer soos 'n ruimte skip
Los jou bad vibes by die huis, hier's fokkol tyd vir dit
Want dis nou tyd om jou dans shoes uit te ruk
Klein bietjie-bietjie op die liedjie uit te trip
Terwyl jou hand wip asof jy 'n vleisie flip
Hier hoef jy nie te worry of jy in kan pas nie
Want jy kan maar dinge lekker rustig kap hier
Hier is fokkol moeilikheid, hier het niemand kak nie
Hier is dit net smooth moves en good tunes pappie
So gee maar in dat die ritme jou vas kan vat
Jou kap trap en van kant tot kant kan klap
Want Parow en Piet is hier om jou hand te vat
(Ons sê baie baie dankie)
En saam die dans vloer aan die brand te slat
Vir die mooiste vrouens, skaapvleis en drank
Gaan ons vanaand hierdie land bedank
Ons gaan elke lit in ons lywe skud
Op die ritme van lewendige klank
(Vleisies en meisies)
Dit gaan voel soos 'n Desember aand
In die middel van Julie maand
Mamma loop poeier jou wange
(Tyd om te tittewaai)
Loop trek aan jou fraaiste rokkie
Die woord op die straat is daar is 'n nood-braai vanand
Saam met Parow en Ruiter Piet en Die Partytjie
So kom ons skud 'n bietjie lit
So kom ons skud 'n bietjie lit
So kom ons skud 'n bietjie lit
(Baie, baie dankie)
So kom ons skud 'n bietkie lit
Check, Parrow, Pieter en Die Partytjie
Steek uit
Written by: Andre Van Coller, Duard Musk, Jack Parow, Jaco Mans, Jason Hinch, P De Jager
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...