album cover
Ons Is Anders
album cover
Ons Is Anders was released on October 20, 2014 by Universal Music (Pty) Ltd. as a part of the album Anders
AlbumAnders
October 20, 2014
LabelUniversal Music (Pty) Ltd.
BPM108
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

[Verse 1]
Ek is ek en jy is jy
En saam is ons twee steeds alleen
Maar elke mens sing sy eie lied
Op note wat die lewe aan hom bied
Iewers binnekant jouself
Skuil daar 'n on ondekte mens
Dieper verder as die verste grens
Is 'n lyn getrek tussen jou en my
[Chorus]
Ons is anders as ons tog eenders was
Vreemdeling dan sou ek jou ken
Dan sou ek jou lied herken
Jou harmonie sou ek verstaan
Ons is anders as ons nog eenders was
[Verse 2]
Iewers diep binne jouself
Skuil daar 'n on ondekte mens
Dieper verder as die verste grens
Is 'n lyn getrek tussen jou en my
[Chorus]
Ons is anders as ons tog eenders was
Vreemdeling dan sou ek jou ken
Dan sou ek jou lied herken
En jou harmonie sou ek verstaan
Ons is anders as ons tog eenders was
[Outro]
Ons is anders as ons tog, ja, eenders was
Written by: Francois Botha
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...