Lyrics

Kan jy onthou hoe Donker was die nag Selfs in die dag toe die Son Vir jou moes wag Kan jy onthou Kan jy dit hoor dis My halwe hart wat klop En kan jy dit voel Dis net Vir jou bedoel Vir jou bedoel Die aanhoudende keer As die seer gebeur Die geklop en geklop Jy bly ingehok Nooit het jy gewonder Hoe ek my bekommer Maar eerder gekyk Hoe ek verder sink En in jou liefde verdrink Want liefde is nie 'N Naamwoord Dis n werkwoord en Dis hoe dit hoort Liefde sonder dade Is dade sonder liefde is blind En dan saam die wind Weggevee rondgewaai verpletter En verslind, oor begin Het jy dan nie gedink dit sou so wees Ons is een verbind met bloed en vlees Geen rede vir vrees Dalk moes ek weet Om eendag te vergeet Maar as jy my se Dis anders hierdie keer Voel ek die seer Die aanhoudende keer As die seer gebeur Die geklop en geklop jy bly ingehok Nooit het jy gewonder Hoe ek my bekommer Maar eerder gekyk hoe ek verder sink En in jou liefde verdrink Want liefde is nie n naamwoord Dis n werkwoord en dis hoe dit hoort Liefde sonder dade is dade Sonder liefde is blind En dan saam die wind Weggevee rondgewaai verpletter En verslind oor begin Want liefde is nie n naamwoord nie, Dis n werkwoord en dis hoe dit hoort
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out