Lyrics
Alles gan tyd vat
Die visie gan nou plaas vind
Positiwi-tyd - is wat
Ek Ali pad saam bring
Solank eke net straight stap
Elke trede nog net nadere
Twyfel nie a oomblik nie
Geloof sal vi my da bring
Solank ek net aanstap
Ek sal nog humble bly
Want Kom a Lang pad
Ek het experience agter my
Die wolwe wiil my aanpak
Ek smaki eers trug baklei
Solank God net my hand vat
Kan hulle nie eers raak an my
Want hie grind eke overtime
My tyd gaan kom dans joune over guy
En se my hoekom sal ek jou wil fight
Doen beter dinge met tyd as dai
So evens in die storms
Soek ek vrede
Dan hoop ek God acknowledge
My gebede
Ek try manet positive
Hie lewe
Ma hies 'n klom wolfe
In slaap klere
Ek vertrou niemand nie
Ek verkies om allien te wies
En ek het nie enemies
Want beskerm net my peace
So evens in die storms
Soek ek vrede
Dan hoop ek God acknowledge
My gebede
Ek try manet positive
Hie lewe
Ma hies 'n klom wolfe
In slaap klere
Het jy gesien da is niemand
Wanne jy loose nie
Want isi amal wat likes
Omte sien hoe jy move nie
is Altyd diepere
As wat a man hie bo sien
Want hulle sit a act op
Net sooos in a movie
Amal change
As jy niks mee het om te gie nie
Ma dis okay
Ek nodig nie vi hulle hie nie
Kyk ma wie bly
En notice wie notice an nog die visie
Wiet gese ek wil my stilte veruil
Vir jou opinie?
Os amal kyk a way
Ek sal ma Dai onthou
Ma jy misbruik my tyd
Ek try net omte bou
Ek sien die way
Jy my nou agter probeer hou
Ek sien hoe jy wil hate
Ek try it 100 met jou hou, want;
So evens in die storms
Soek ek vrede
Dan hoop ek God acknowledge
My gebede
Ek try manet positive
Hie lewe
Ma hies 'n klom wolfe
In slaap klere
Ek vertrou niemand nie
Ek verkies om allien te wies
En ek het nie enemies
Want beskerm net my peace
So evens in die storms
Soek ek vrede
Dam hoop ek God acknowledge
My gebede
Ek try manet positive
Hie lewe
Ma hies 'n klom wolfe
In slaap klere
Written by: Tamlin Teezy Samuels


